Marloth Kruger Whispering Ants
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Liaan B - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en baie skoon.
Daan L - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike kuier en ons almal het dit geweldig geniet.
Aletta J - Jan 2023
Algehele gradering
Dit is baie ruim, netjies en privaat.
Linette H - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike wegbreek en ons het dit geweldig baie geniet. Wens ons kon langer bly.
Jolene N - Sep 2020
Algehele gradering
It was awesome.
Nathan R - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent house, perfect for family getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende huis, perfek vir 'n gesinsvakansie.
Hierdie lieflike huis is die ideale plek om op die stoep te sit of om in die Krugerwildtuin in te gaan. Ons het 2 keer in die wildtuin ingegaan en het eintlik meer wild in Marloth sélf gesien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andrea M - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig en lekker warm weer.
Marloth Kruger Whispering Ants se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Baie dankie dat julle die huis so netjies gelos het. Julle is fantastiese gaste.
Danel P - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlik, sal beslis weer gaan.
Juandre J - Des 2017
Algehele gradering
Dit is 'n lieflike plek, baie mooi netjies en veilig.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Finchstraat 1533, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang