Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Kruger Whispering Ants

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Liaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Rustig en baie skoon. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Dit was 'n wonderlike kuier en ons almal het dit geweldig geniet. Plek is baie netjies en alles is in die huis wat 'n mens nodig het. Baie dankie vir Estelle se vriendelikheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Dit is baie ruim, netjies en privaat. Dit is die klein dingetjies soos ys, hout, beskuit, water, koffie etc. wat vir jou wag wanneer jy arriveer wat jou baie welkom laat voel.Marloth Kruger Whispering Ants is die plek vir 'n lekker vakansie. 'n Naweek is te kort om alles te geniet wat dit aanbied. Sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Dit was 'n wonderlike wegbreek en ons het dit geweldig baie geniet. Wens ons kon langer bly. Whispering Ants sal beslis weer van ons hoor. Die plek is baie skoon en netjies met alles in die huis wat 'n mens nodig het. Ons is hartlik ontvang en het die beste tyd ooit gehad. Baie dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

It was awesome. All I can say is it was awesome! Very clean and neat. Will definitely book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2019

Uitstekende huis, perfek vir 'n gesinsvakansie. Hierdie lieflike huis is die ideale plek om op die stoep te sit of om in die Krugerwildtuin in te gaan. Ons het 2 keer in die wildtuin ingegaan en het eintlik meer wild in Marloth sélf gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2018

Rustig en lekker warm weer. Vir wegbreek vanaf stad na bosveld. Die beste plek ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Marloth Kruger Whispering Ants
Baie dankie vir die mooi resensie. Baie dankie dat julle die huis so netjies gelos het. Julle is fantastiese gaste.

Danel P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2018

Wonderlik, sal beslis weer gaan. Baie netjiese en lekker verblyf, dankie, sal beslis weer van Estelle hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juandre J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Dit is 'n lieflike plek, baie mooi netjies en veilig. Whispering Ants is 'n lieflike plek, met alles wat jy nodig het. Was silwerskoon en netjies toe ons inboek. Estelle en James het ons vriendelik ontvang. Is alreeds besig om ons volgende Marloth wegbreek te beplan en ons gaan vir seker Whispering Ants weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchstraat 1533, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiN2M0MDE3LTEzZjYtNGRjYi04ZDYwLTQ2ODg1YWY0N2JhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 1533 Finch Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.349776967592 31.760834402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang