Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rinkhals Athule House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmar Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Rinkhals Athule House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elana W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana W

Heerlike huis.

Heerlike huis. Baie goeie kommunikasie.

Lorraine B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B

Baie rustig.

Baie gerieflik, netjies en die ligging is ideaal en maklik om te bereik. Die opsigter is baie vriendelik en behulpsaam.

Leon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Baie lekker gekuier.

Sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.

Martin S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Very enjoyable.

The house was clean with all the amenities needed. The sparkling pool and braai area was an enjoyment to use. We had frequent visits from the various animals in the park.

Bernard K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard K

Dit was fantasties!

Baie groot, netjiese en privaat huis met Paul, die vriendelike huishulp/opsigter/instandhouer as jy dit benodig. Lekker swembad en braai-area op die voorstoep waar al die diere kom groet. Geleë loopafstand van 'n netjiese drink-/eetplek en as jy verder kan of wil loop, kan jy loop tot by die winkelsentrum met 'n waterpark vir die kinders.

Ronel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly by Rinkhals huis. Paul was baie behulpsaam en vriendelik.

Leeann P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leeann P

Great time.

We had a good stay, place was clean and tidy. It's a great place to go and relax.

Rinkhals Athule House se terugvoer

Thank you for your feedback! Hope to welcome you back soon!

Rinkhals Athule House
Chenelle V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenelle V

Great memories!

As a family with 2 teenagers and a 5-year-old (with special needs), we had a great time! Shops and entertainment areas are within walking distance of the unit. Great house layout and the pool/boma area was perfect! We will see you definitely soon!

Rinkhals Athule House se terugvoer

Thank you for your great feedback! We hope to welcome you back very soon at a good discounted rate! Stay safe!

Rinkhals Athule House
Jaco M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Baie lekker gewees.

Baie netjiese en goed-toegeruste woning, baie goeie waarde vir geld. Dankbaar vir Field Security se goeie diens wat kom help het met on pap motorband! Sal definitief weer daar kuier.

Rinkhals Athule House se terugvoer

Baie dankie Jaco! Ons hoop om jul binnekort weer te verwelkom!

Rinkhals Athule House
Doemie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Doemie M

Rustig.

Ons het heerlik rustig op die stoep gekuier. Die swembad en stoep is 'n wenner. Ons was baie teleurgestel om uit te vind dat slegs die kuierarea op die tweede vloer het lugversorging. Die site advertensie is misleidendend. "Dié huis met lugversorging en 3 slaapkamers is geskik vir 7 gaste", dit kom voor of die hele huis lugversorging het. Die kamers het lugversorging nodig, dit is baie warm in die kamers.

Dirk S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk S

Location is lovely and lots of animals in the area.

The house needs lot of work is very well equip. top area was very dirty. Was there 14:00 to check in could only check in at 15:00. The people before us left the house extremely dirty. Will not recommend Marloth Rinkhals to anyone.

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhals Laan 2234, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA457130d6a2de9afc9673fb4eec8b5be725f1b122a81cab1b940069706debe71c6696b98b23081181c34aafe3220d35cfdc3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 7) 11 5 1 5 2234 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.347531976365 31.77844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang