Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlothii Safari House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wendy J
Kort verblyf
4.6
Mei 2023

Lovely time in God's creation. We had a lovely stay and Santa was very helpful and kind. A lovely quiet spot where we could enjoy the animals coming to visit. Loved the little family of 5 bush babies that came for bananas each evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jean B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Baie lekker. Die hoogtepunt was die besoeke van die diere en die kinders wat die diere kon voer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andreas & Juanita M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Baie lekker gekuier! Sal weer gaan. Uitstekende kommunikasie, swembad 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robyn V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Amazing stay Animals all around and the most adorable bush babys. Very calm and relaxed, will definitely book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sydney H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2021

Baie aangenaam. Ons kuier by Marlothii Safari House was baie aangenaam. Die verantwoordelike persoon: Santa was baie gaaf en ons van die begin af laat tuis voel. Ons kinders het die wildlewe baie geniet. Die vlakvarkte, kudu's en zebra's wat op die stoep kom groet het was vir hulle 'n goeie ervaring. Ek sal vir seker hulle weer besoek as ons 'n naweekwegbreek in daai area reël.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Monica V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2020

Rustig, gerieflik, ontspannend, heerlik in natuur. Dankie Santa vir heerlike verwelkoming en omgee. Ons het heerlik gekuier, was deur die dag in Kruger maar het die rustigheid van Marlothii geniet in die aand. Huis is goed toe gerus, alles wat nodig is, is daar. Die nagapies en "Genet Kat" was 'n bonus en ook al die ander diere wat kom groet het. Sal Marlothii definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Isak B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Lekker rustig en alles wat jy nodig het is byderhand. Die verblyf is lekker, goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ek sal enige tyd weer teruggaan na Marlothii. Die ontvangs en diens was wonderlik en die nagapies en diere wat kom draai het was wonderlik. Ek sal Marlothii enige tyd aanbeveel en Santa se gasvryheid kry 'n mens nie sommer enige plek nie. Dankie vir als. Sal gou weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santa
Marlothii Safari House
Dankie Isak, julle was ook 5-ster gaste en dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Cindy C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2018

Amazing bush therapy. What a lovely home in the bush! We enjoyed a long weekend stay in August and loved every moment. The quiet of the bush, being visited by Giraffe, Warthog, Kudu, Zebra and a beautiful first sighting for me a beautiful large-spotted genet. Early evening we heard the lions and hyena's from across the Crocodile River. The resident bush babies were so beautiful to have visit us while sitting around the fire in the evenings. Marlothii Safari House was equipped with everything we needed and more and Santa was extremely helpful and informative. I highly recommend Marlothii Safari House, you won't be disappointed. Thank you Santa!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Whayne S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2018

Clean, neat and everything to accommodate visitors. Thank you to Santa, wonderful person with a great holiday home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2018

Was baie lekker by die diere. Baie dankie Santa. Santa het ons baie goed verwelkom en al die nodige dinge uiteengesit. Ons het baie lekker gekuier. Sien uit om weer volgende jaar terug te gaan. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Santa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1483, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MDVjM2VjLWZlZGUtNGY4YS05YzJjLWMwNTkxZWIzMmY3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 13 5 1 5 1483 Kameelperd Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.346766056046 31.764925830689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang