Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marnas Self Catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbekkie Oos-straat 55, Joostenbergvlakte, 7570, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marnas Self Catering Accommodation is op 'n kleinhoewe in Joostenberg Vlakte geleë en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf.

Die kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 3 slaapkamers op die eerste verdieping, 1 slaapkamer op die grondvloer, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Een van die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die Villa kan tot 10 gaste oor sy 5 bekoorlike slaapkamers huisves. Binne die hoofhuis het 2 slaapkamers sagte koningingrootte-beddens, terwyl die derde slaapkamer 'n koninggrootte-bed het en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee van hierdie slaapkamers spog met en suite-badkamers met óf 'n bad en stort óf stort, terwyl gaste 2 addisionele badkamers deel wat toegerus is met óf 'n bad óf stort. Die vyfde slaapkamer, apart van die hoofhuis, beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel. Dit sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in.

Die Jack, The Jill en The Borris het slaapplek vir tot 2 gaste elk en elkeen is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort.

Gaste kan ontspan in die tuin wat 'n braai-area, 'n plonspoel en 'n buite-sitarea het. Op versoek kan tuisgemaakte maaltye teen 'n ekstra koste gereël word. Neem asseblief kennis dat die eienaars saam met hul troeteldiere op die perseel woon.

Marnas Self Catering Accommodation is 1,5 km vanaf die Cape Garden Centre en die Wijnland Auto Museum en 6 km vanaf die Cape Gate Winkelsentrum wat verskeie winkels en restaurante bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Marnas Self Catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Suikerbekkie Oos-straat 55, Joostenbergvlakte, 7570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marnas Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbekkie Oos-straat 55, Joostenbergvlakte, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecce6211e7ee2ae642535843dc9d72f128105eba4d7da96a9804e8bcdb22e22d820cef1d77c68f3546025656bf80bfd67ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 55 Suikerbekkie East Street Joostenberg Vlakte 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.824336778898 18.736801135582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang