Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Martinique 41

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Luuks, veilig en baie gerieflik! Dankie! Regtig baie netjiese woonstel vir 2 paartjies. Luukse banke en 2 badkamers was gerieflik. Groot yskas, wasmasjien en skottelgoedmasjien is aanwins.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakey D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Excellent stay – highly recommend! We had an absolutely fantastic stay at Martinique 41! The unit was beautifully equipped with everything we needed for a relaxing, comfortable vacation. It was spotlessly clean, modern, and fully serviced, making our stay completely stress-free. From the well-appointed kitchen to the cozy living spaces, every detail was thoughtfully taken care of. The host was friendly, attentive, and went out of her way to ensure our stay was perfect. I highly recommend this place to anyone looking for a seamless, worry-free stay. We’ll definitely be returning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik hartlik 'n fees gewees. Ons was aangenaam verras met Martinique 41. Alles wat mens nodig kry, amper op die see! Baie behulpsame gasvrou! 'n Heerlike verblyfplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Perfek gewees vir ons. Heerlik gebly en die mooiste uitsig gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Uitstekend ingerig. Baie goed ingerig en baie skoon en netjies. Die skoonmaakdiens was puik. Ons is baie goed ontvang en baie vriendelik behandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salome
Martinique 41
Baie dankie Francis

Lucien N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

This was one of the best and most relaxing holidays at the coast. The unit was spotless, close to the beach, and close to shops and restaurants. Great value for money. I will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rock-laan 1, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfda0b170059afbc112cf245974b1e17dd4d7ac5361f4ecef6e15820e6a28ade080e8b830a86b9355e856a673cf4b24fde768?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 1 Rock Lane Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.518241007443 31.228380980426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang