Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Martinique 8

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Werner G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantastiese verblyf. Gesin van 4. Tydperk 16-23 Junie 2024. Puik kliëntediens van Christine. Baie mooi en ruim eenheid, met die beste see-uitsig. Netjies en skoon. Ons weeklange vakansie was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Martinique 8
Hi Werner, Baie dankie vir jou resensie. Altyd lekker om lekke mense te huisves! Hoop ek sien julle weer!

Aletta S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Ons kort verblyf was rustig en heerlik. Dit was presies wat ons wou hê. Ek kan die pragtige woning aanbeveel. Ek kan verstaan hoekom die eienaar besorgd is oor wie daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-mart O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend! See uitsig is asemrowend. Baie moderne "homey" huis. Dit was uitstekend! Al ons verwagtinge was oortref. Christine is baie vriendelik en behulpsaam. Sy het alles mooi gereël voor die tyd en is selfs beskikbaar wanneer jy haar nodig het. Die huis het die beste see uitsig waarvoor ons kon vra, en die ligging is perfek. Dis nie so besig soos in Ballito nie en alles is 5min se ry weg. Die swemstrande is nie eens 5min se ry weg nie. Die huis het 'n baie "homey" gevoel en het meer as wat mens nodig het. Baie skoon, netjies en modern. Ons sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela H
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie netjiese, gerieflike eenheid. Ja, ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol-ann G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Great luxurious sea view establishment! First time staying at Martinique 8 - 26th Dec 2023 - 1st Jan 2024. Centrally located, modern, fully furnished self-catering gem in Shaka's Rock overlooking the ocean, close to shops, restaurants, and other amenities. Very close proximity to Thompsons Beach. Our family just loved our stay - felt like home away from home. We were even privileged to see schools of dolphins from our private patio. Thanks for your hospitality. You kept in touch with us and added extra smiles to our days with your friendly and helpful service. Will highly recommend to anyone looking for accommodation on the North Coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Christine
Martinique 8
Dear Carol-Ann, thank you so much for your lovely review! You were awesome guests too. Kind Regards Christine

Marleen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Familie, see vakansie, wonderlik, pragtige huis. Ons het fantasties gebly! Wat 'n pragtige huis, reg op die see. Die huis en fasiliteite was modern en wonderlik. Ek sal weer by hierdie huis definitief bly. Dis 300m van die naaste strand, rotspoele reg voor die huis en 'n swembad in die kompleks. Ons het 'n wonderlike vakansie as familie gehad. Christine was ook altyd beskikbaar met hulp, restaurant aanbevelings en vriendelik verby! Great great great plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Martinique 8
Marleen, julle was puik gaste! Ek het jou mooi fotos van die rotse af so geniet! Dit was en is net 'n voorreg om gaste te hê wat jou plek mooi oppas en later net heeltemal deel raak van die sisteem. Dankie vir julle!

Liesl V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Vreeslike mooi plek en baie veilig! Baie lekker plek en baie netjies! Kan lekker op die stoep sit en vir die see kyk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Martinique 8
Hallo Liesl, Baie dankie vir jou mooi woorde! Waardeer dit opreg! Groete Christine

Santana L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Stunning. Dit was ons tweede keer daar. 15-20 Oktober 2023. Dit is rustig, netjies en veilig, en die uitsig oor die see is amazing. Daar is 'n winkel naby en dit is loopafstand van die strand af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Martinique 8
Hello Santana, Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit is altyd vir my lekker om ou gaste terug te verwelkom!! Ek sien uit daarna om julle in die nabye toekoms weer te sien!! Christine Martinque 8

Piet L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Uitstekend! Kon nie vir beter vra nie. Ons het 'n ongelooflike lekker naweek by Martinique 8 gehad. Baie netjiese plek wat ons verwagtinge oortref het. Pragtige uitsig en die ligging is perfek. Lekker stil en stapafstand van die swemstrand en getypoel. Baie vriendelike en behulpsame diens ook. Sal definitief terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Het vreeslik lekker daar gebly. Ons het die see-uitsig baie geniet. Baie vriendlike diens gekry van Christine. Sy het seker gemaak dat ons gemaaklik is, en alles was baie mooi en skoon. Ons sal Martnique no 8 se naam hoog hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklaan 27, Martinique 8, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA225d2be5d1a875015a403dcec123f986aff7b001828c60921770f1d6dd0c2867bd70f53404570d5a93c95136ac764b021ba6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 27 Rock Lane Martinique 8 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.518635455458 31.228758894022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang