Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marula Oase

  • Kapasiteit: 366 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 38, Buiskop Plaas, Eersbewoon-weg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R365 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marula Oase is 'n rustige oord in 'n natuurlike omgewing in die hartjie van die Waterberge. Hier kan jy 'n ware bosveld-atmosfeer geniet. Die oord is 6 km buite Bela-Bela geleë, net 'n uur se ry van Pretoria af.

Gaste kan kies tussen verblyf in chalets, houthuisies of in 'n karavaanpark. Daar is 15 selfsorg-eenhede wat elk eetgerei en breekware het. Gaste moet asb. eie handdoeke, vadoeke en opwasmiddel saambring. Die karavaanpark het 85 karavaan- of tent-staanplekke wat elk toegerus is met 220 volt-hoofkragpunte.

Gaste kan al die geriewe op die oord geniet, insluitend 'n binnenshuise swembad met 'n kinder- en baba-plonspoel, 'n koue swembad buite, gemeenskaplike braaigeriewe by die swembad-area, staproetes, wild-te-voet-ervaringe, 'n vlugbalbaan, trampolien en klimraam. Daar is ook 'n volledig gelisensieerde restaurant en wegneemeetplek met grootskerm-TV's.

Geriewe is beskikbaar vir enige funksie soos troues, konferensies, reünies, senior-groepe, matriekafskeide en spesiale verjaarsdae. Nog baie opsies kan gereël word met 'n privaat beplanner.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Chantelle V
5.0
Great weekend getaway. Friendly staff, clean facilities. Beautiful surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Pieter B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik Ons het oornag op pad Eiland toe, van die min pekke wat jou toelaat om net 1 nag te staan. Baie netjies en vriendelik.
Aug 2024
Annuska P
Saam met vriende
5.0
'n Heerlike wegbreek vanaf die besige stadslewe. Ons het baie lekker gebly. Ons het lekker geslaap. Alles was mooi skoon. Ek sonder graag die restaura...
Sien meer
Aug 2024
Nicolene S
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and relaxed. The Marula Oase was everything they said. The resort is quiet and well looked after. Will definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Roelof V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik naweek. Was my verjaarsdag naweek. Weer goed, vriendelike ontvangs. Oulike winkel met dit wat jy dalk vergeet het. Heerlike melktert te koop. Goe...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Afdeling 38, Buiskop Plaas, Eersbewoon-weg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Marula Oase het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R365
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R365
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 366 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 38, Buiskop Plaas, Eersbewoon-weg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkNzJmMThiLTkzYTAtNGU2ZC1iMmI1LTM4ZDlmOTRhZWUxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R365 per nag (plek vir 4) 126 5 1 5 Section 38, Farm Buiskop Eersbewoon Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.852206 28.344129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang