Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marulani Bush Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Chantel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

N Wonderlike ervaring. Van die oomblik wat ons by Marulani Lodge aangekom het, is ons ontvang met warm gasvryheid en uitsonderlike diens. Die personeel en gasvrou was ongelooflik vriendelik, wat ons laat voel het asof ons tuis is en vir seker gemaak het dat elke aspek van ons verblyf gemaklik en genotvol was. Die akkommodasie was absoluut skoon, met elke detail sorgvuldig gereël. Die lodge bied 'n rustige en ontspanne atmosfeer, ideaal om te ontspan en weer in verbinding met die natuur te kom. Ons kon nie vir 'n beter ervaring by Marulani Lodge gevra het nie. Dit het al ons verwagtinge oortref, en ons sien reeds uit daarna om weer terug te keer. Ons sal hierdie pragtige lodge sterk aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na 'n rustige wegbreek in Dinokeng. Baie dankie aan die wonderlike span – ons sal beslis weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Marulani Bush Lodge
Chantel, baie dankie vir jou gewaardeerde resensie! Ons is baie opgewonde om te verneem dat julle die verblyf so baie geniet het. Marulani in geheel is altyd bereid om die ekstra myl saam met ons gaste te stap om jul verblyf te vervolmaak. Kan nie wag om jul weer te ontvang nie. Groete

Beverley C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beautiful well-kept accommodation with everything you need. Beautiful and rustic cottage which is well kept and has all the essentials you need to make your stay very comfortable. Hubby really enjoyed the outside shower which is completely private. Gardens are beautiful and the lookout point was a great way to start/end the day with lots of animals at the watering holes. We got to see many animals and even spent some time with two beautiful white rhinos. You can hear the lions and hyenas at night through the absolute silence. If peace and rest is what you are looking for, this is the place to get it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Marulani Bush Lodge
Beverley, thank you for your kind words. We are thrilled to know that you have enjoyed your stay with us. Hope to have you back soon. Regards, Management

Estelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtig. Pragtige plekkie, baie netjies en skoon. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Marulani Bush Lodge
Goeie more Estelle. Baie dankie vir jou mooi en gewaardeerde woorde. Ons is verheug dat julle die verblyf baie geniet het. Groete en sien julle binnekort weer...

Shaun H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peaceful and relaxing. Beautiful location just by the waterhole. Managed to see a variety of animals and birds just sitting on the verandah. Had a stunning time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Peaceful and very comfortable. The chalet was very neat and clean, staff were friendly and helpful, and the setting was very peaceful. Thank you. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Marulani Bush Lodge
Michelle, thank you for your much appreciated review. We are thrilled you enjoyed your stay in Kurkbos. We are currently busy with some upgrades and changes at Marulani, which will pleasantly surprise you during your next visit.

Gavin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing accommodation for a power breakaway weekend. Our stay was absolutely amazing with excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Was heerlik en vir seker waarde vir geld. Het hier gewoon tydens seun se rugbytoer. Naby genoeg aan Camp Discovery. Was verras met skoon en netjiese huisie. Rustige en stil omgewing in die bos. Matras en kussings - fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Marulani Bush Lodge
Marzelle, baie dankie vir jou gewaardeerde resensie. Ons is bly julle het jul verblyf in Maroela Chalet geniet. Dit is ons voorreg om julle te kon huisves. Sien julle binnekort weer.

Annalene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtige uitsig oor die veld. Gerieflik toegerus. Goeie diens. Ons het in "Haak en Steek" huisie gebly. Die huis is teen die grensdraad geleë en kyk uit oor 'n watergat. 'n Olifant het een aand reg teen die draad verby geloop. Jy het heeltyd 'n uitsig oor die veld. Die huis is gerieflik toegerus en die lugversorging was 'n groot plus met die geweldige hitte. Het ook gaan afkoel in hul swembad naby ontvangs. Debbie en Talent het uitstekende diens gelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Marulani Bush Lodge
Annalene, baie dankie vir jou gewaardeerde resensie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Dit is ons voorreg om julle te kon huisves. Sien julle binnekort weer.

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Baie lekker. Het lekker gebly, moet net kyk na 'n ketel, die een is aangepak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2024

Klein bietjie teleurstellend. Die verblyf was mooi. Talent by ontvangs was vriendelik. Wildsrit was goed. Al twee aande wat ons daar was, was die krag vir meer as 4 ure af. Ek verstaan die redes daarvoor, maar die eenheid was glad nie ingerig vir enige kragonderbreking nie. Daar was net een kers beskikbaar. Ons kon nie ons kos verder voorberei nie. Ons moes noodgedwonge die Saterdag aand by familie gaan braai wat ook woonagtig is in Dinokeng. Sal volgende keer meer voorbereid kom.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Riaan
Marulani Bush Lodge
Marinda, jammer om te verneem dat julle teleurgesteld was tydens jul verblyf. Marulani ondervind bykans nooit kragonderbreekings nie, selfs nie eens tydens 'load shedding' nie, aangesien ons op 'n voorkeur kraglyn gekoppel is. Die kragonderbreking was ongeskeduleer aan Eskom se kant waaroor ons ongelukkig geen beheer het nie. Ons het jul voordurend op hoogte gehou met nuus vanaf Eskom soos ons dit ontvang het. Die kragonderbreking het ongelukkig ook die res van Dinokeng Wildtuin geraak. Gelukkig besoek gaste juis Marulani om die stilte van die natuur te geniet en ek vertrou julle het dieselfde ondervind. Kom ons hoop vir geen kragonderbreking tydens jul volgende besoek. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 153

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibank 89JR 19, Dinokeng Wildreservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwYzIyZWI4LWIzNDEtNDU1Yi1hNWUwLTFmYjE2NDQ2OGNkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 137 5 1 5 19 Rooibank 89JR Dinokeng Wild Reservaat 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.360010085566 28.362523264222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang