Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mast es Sjen Apartment

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marius W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekkerder as lekker. Was baie lekker. Vriendelike, gasvrye diens van eienaars. Baie netjies en skoon. Loopafstand van die strand en besienswaardighede en die welbekende Enrico restaurant af. Veilig. Beveel definitief aan vir jong tot middelklas ouderdomsgroep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cornel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-straat 16, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1ae46e288d5bc0d16c269e37482ee5a2be83bf3e1d1167ded9655588860b19b364e05d70596b935cd71803c04784e8b94ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 16 Strand Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.003482130157 23.457519924021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang