Matumi Lodges
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Fish Eagle-weg 43, Mjejane Wildreservaat, Hectorspruit, 2021, Mpumalanga
- Vanaf R14 555 per nag (plek vir 10)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Matumi Lodges is op die Krokodilrivier se oewer in die Mjejane Privaat Wildreservaat geleë en bied 'n panoramiese uitsig oor die Krugerwildtuin. Omdat daar nie 'n heining tussen die reservaat en die Krugerwildtuin is nie word dit as deel van die Groter Kruger-gebied beskou.
Luukse verblyf word in die Matumi River Lodge en Matumi Ubuntu Lodge gebied. Elke selfsorglodge bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Elke lodge het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n TV, kaggel, kroeg en 'n pooltafel.
Die lodges lei na onderdakstoepe met buitesitplek, braaigeriewe, Jacuzzi's, swembaddens en sonstoele en bied toegang tot privaat gimnasiums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Beryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Fish Eagle-weg 43, Mjejane Wildreservaat, Hectorspruit, 2021, Mpumalanga
- Gaste dink Matumi Lodges het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mjejane Game Reserve Mpumalanga
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Fish Eagle-weg 43, Mjejane Wildreservaat, Hectorspruit, 2021, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang