Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mayfair Farm Cottages

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ruth L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wonderful stay. We had an awesome stay in the Mayfair Family Cottage. It is spotlessly clean and has everything one needs for self-catering. We will definitely stay there again when we have to go to Oudtshoorn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker en rustig! Baie veilig! Baie baie baie lekker gebly! Rus en vrede vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil
Mayfair Farm Cottages
Dankie dat julle op Mayfair kom kuier het! Ons is bly julle het dit geniet en sien uit om jou weer as 'n gas te verwelkom.

Gerrit P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Groot, rustig, baie mooi. Baie mooi en groot. Baie groot en alles wat jy nodig het en ekstra. Paar springbokke laat jou voel jy is in die natuur. Sentraal geleë buite dorp maar naby alles. Van volstruisplase en leeus tot die Grotte. Ons kon nie alles doen en sien nie. Lekker braaiplek en ver genoeg van die ander huisies af. Geslaap soos 'n baba. Wens ons kon langer bly, maar ons gaan vir seker weer daar stop. Sal dit regtig aanbeveel vir almal. Vrystaaters moet net nie op die gras ry nie. Hahahahaha.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil
Mayfair Farm Cottages
Dankie dat julle Mayfair Farm Cottages gekies het vir julle kuier in Oudtshoorn. Ons is baie bly julle het dit geniet. Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. En jammer oor die 'no parking on grass', maar as mens uit 'n 7 jaar droogte kom, is mens soos 'n hen oor haar kuikens oor enigiets wat mooi en groen is. Kom kuier gerus weer. Groete, Neil & Helena

Zaheer B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Fantastic, pleasant, and restful. The cottage is well designed and was equipped with everything we needed. The hosts were warm, welcoming, and very accommodating. Truly a hidden gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Dit was 'n heerlike bly, baie dankie! Soveel rustigheid in die natuur en tersel. Heerlike salige kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Neil
Mayfair Farm Cottages
Dankie dat julle by Mayfair Farm Cottages kom kuier het. Ons is baie bly julle kon ontspan en het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê en ons hoop ons kan julle weer in die toekoms verwelkom. Groete, Neil & Helena

Marek R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ticked all our boxes: clean, very well appointed and quiet farm setting close to town. The cottages are designed and appointed with a lot of attention to detail. They are new and in excellent condition. The setting is on a farm with the added bonus of some "tame" springboks in the area around the cottages. The cottages are spaced far apart so you don't notice your neighbours. The cottages were spotlessly clean for our arrival with a small surprise gift. Definitely, a place to stay if you're visiting the region and want to use Oudtshoorn as your base.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlike blyplek. 'n Ruim, rustige, netjiese en goed toegeruste huis. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludolf O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Had a great and warm second visit to Mayfair Farm Cottages during this cold winter. I would highly recommend these cottages to anyone who would like a peaceful Karoo experience. These cottages are perfect for overnight or longer stays, not to mention the Springboks walking around bringing an even more calming atmosphere. Thanks for the hospitality Niel and Helena, we will definitely visit again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil
Mayfair Farm Cottages
Ludolf, thank you for visiting again at Mayfair Farm Cottages. We appreciate your as returning guest. Thank you also for the great review. We look forward in welcoming you again in future. Kind regards, Neil & Helena

Jan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Kan dit hoogs aanbeveel! Ons was aangenaam verras met die kwaliteit van die akomodasie en die behulpsaamheid van die eienaar/s. Dit voel ook baie veilig en het goed gewerk vir gesin van 4 met 2 klein kinders. Ons het ons eie kot gehad vir die 1-jarige). Baie goeie waarde vir geld en 'n goeie posisie om Oudtshoorn vanaf te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil
Mayfair Farm Cottages
Baie dankie dat jul Mayfair Cottages gekies het vir jul besoek aan Oudtshoorn. Ons waardeer die terugvoering en is bly jul het dit geniet. Kom gerus weer. Vriendelike groete. Neil & Helena

Hannelie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Rustige omgewing in die natuur. Die eenheid is ten volle toegerus met alles wat mens nodig het. Dit het lekker gereën en die grondpad was steeds begaanbaar. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil
Mayfair Farm Cottages
Dit was 'n plesier om jul as gaste te hê, Hannelie. Ons is bly jul het dit geniet ten spyte van die koue & nat weer. Kom gerus weer, dit sal nog meer aangenaam wees wanneer dit son skyn! Dankie vir jul ondersteuning, ons waardeer dit en die goeie terugvoering. Vriendelike groete. Neil & Helena

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair pad, Mayfair plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4f4657d1706fa0c91837ced534acf4ebe6128840f582f0af4dce8cb236778a5b75da41f8fcdc3ad02df32ed6cc85c01a311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Mayfair Road Mayfair Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.561337259583 22.21183052101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang