Mazeppa Sunrise Beach Accommodation
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 18, Mazeppa Bay, , 4960, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mazeppa Sunrise Beach Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in Mazeppabaai. Verblyf word in 2 eenhede, Sunrise Beach House en Sunrise Studio gebied. Daar is baie aktiwiteite om te geniet en dit sluit swem, visvang, sandplankry, branderplankry, voetslaan en fietsry in.
Sunrise Beach House beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Die selfsorgkombuis is met 'n gasstoof, oond en yskas-vrieskas toegerus.
Sunrise Studio beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus.
Elke eenheid het braaigeriewe, parkeerplek en 'n ongelooflike see-uitsig.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 106
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Kusweg 18, Mazeppa Bay, , 4960, Oos-Kaap
- Gaste dink Mazeppa Sunrise Beach Accommodation het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Amathole-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 18, Mazeppa Bay, , 4960, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang