Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McGregor Blue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir McGregor Blue
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liesle C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesle C

Absolutely wonderful!

We thoroughly enjoyed our stay at McGregor Blue. Very comfortable and clean, with all the extras for self-catering. The washing machine and dishwasher were an added bonus! All the air conditioners (during load shedding) and battery-operated fans, and splash pool were very welcome in the 35 degrees heat in January. We also had great service from the local security company who promptly sent out a snake catcher to assist when we spotted 2 Mozambique spitting cobras close to our verandah. The biggest bonus was being able to feed and interact with the local wildlife every day. A truly wonderful experience.

Jeandri D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandri D

Gemaklike huis met alles wat nodig is.

Ons het vreeslik lekker gebly. Alles wat nodig is, is in die huis. Die huis is gemaklik en loopafstand van die winkels.

Martin J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin J

Ideaal uitgelê en toegerus. Baie netjies en skoon. Hoogs aanbeveel!

McGregor Blue was baie netjies en skoon. Die huis was gemaklik, ruim en toegerus met als wat mens nodig het, en selfs die paar dinge wat ons vergeet het om te pak. Dit was 'n wonderlike wegbreek in 'n wel verkoelde, pragtige eenheid. Ons sal definitief weer gebruik maak van hierdie akkommodasie.

Alta S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S

Goed toegerus en goeie ligging.

Ons het baie lekker gebly, die eenheid was baie goed toegerus en gerieflik ingerig.

Queeneth M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Queeneth M

Moderate

It doesn't have a pool, we were bored in that house, at least if they add a pool, it's needed.

Jan N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Die huis is baie gerieflik ingerig met alles wat jy kan nodig hê.

Baie sentraal geleë, maar steeds stil genoeg vir gereelde wildsbesoeke.

Lana P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana P

Fantasmagories!

So lekker rustig en stil. Elke keer as ek buitentoe gaan is daar 'n ander diertjie of voël om te sien. Die hele atmosfeer is rustig en daar is nie kinders wat gillend rondhardloop nie, ook is daar geen harde musiek en mense nie. Dankie vir die geleentheid om in julle plek te kan ontspan en myself weer te kan charge vir 2023! Sal definitief weer gaan!

Sulet L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulet L

Baie lekker ontspan.

Netjies en goed toegerus. Lekker stoep om op te kuier.

Pieter L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Netjies, skoon, goed toegerus en gerieflik!

Baie dankie, ons het baie lekker gekuier.

E S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
E S

Baie rustige atmosfeer en goed geleë.

Plek was skoon en netjies met ons aankoms.

Matilda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matilda S

Het baie lekker gebly, behalwe die kamer wat my dogter in geslaap het se aircon het na die 2de dag nie meer gewerk nie en sy moes in die sitkamer op die bank slaap. Dit is regtig baie warm daar en kan nie sonder 'n aircon gaan nie.

Die huis se alarm is nie reg nie. Kort-kort bly die sekuriteit kom en se hulle het alarm ontvang. terwyl daar geen fout was nie. Verder was die verblyf baie lekker.

Johlene F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene F

Baie netjies en lekker plekkie vir rustig kuier.

Marloth is pragtig met al die diere. Baie diere/voëls en die nagapies was 'n fees.

Venetia F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F

Awesome!

Die eenheid is toegerus met alles wat benodig sou word vir die kuiertjie. Sou graag 'n badmatjie in die hoof-badkamer wou hê. Indien die eenheid gediens word sou dit 200% gewees het.

Gerhard S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Great.

Sal die plek beslis aanbeveel, alles wat nodig is, is in huis en wild volop.

Liza S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Goed ingerig en baie netjies.

Dit is ons tweede keer by McGregor Blue. Die eenheid is goed ingerig, baie netjies, goed geleë en die swembad is 'n bonus. Dis 'n heerlike eenheid met klein kinders aangesien daar genoeg spasie is en die een badkamer het ook 'n bad en 'n stort. Die eenheid het ook 'n heerlike stoep en braai area. Ons het net bietjie gesukkel om die warm water te reguleer in die hoofslaapkamer se badkamer.

Karin V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Heerlik. Kan nie wag om weer te gaan nie!

Ek sal beslis weer daar bespreek. Baie dankie!

Bernice A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice A

Fabulous!

I will for sure stay at this lodge again. This was a wonderful stay with my fiancé and our children. Beautiful house, clean the area is beautiful we saw a lot of different animals.

McGregor Blue se terugvoer

Good afternoon Bernice
Thank you so much for taking the time to give us this wonderful review
Best regards Guy

McGregor Blue
Louise K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K

Fantastiese verblyf en werklik waarde vir geld.

Het elke oomblik geniet in die goed toegeruste selfsorg-akkommodasie. Werklik 'n plek om die liggaam te rus en die siel te verryk.

Willie G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie G

Baie lekker. Gevoel jy bly in jou eie huis.

Ek moes die aircon filters en die aircon in hoofslaapkamer skoonmaak. Die ander 2 moet nog gedoen word. Hoofslaapkamer se badkamer kort 'n blinder. Sal beslis weer daar oorbly.

Bronwen L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen L

Fabulous place, loved our stay.

The unit is very well equipped and thank goodness for the air con and pool. We had the best time and enjoyed it tremendously.

McGregor Blue se terugvoer

Thank you for your kind review. We are always so happy to hear that our guests enjoy our home. Marloth Park is truly a gem.

McGregor Blue
Liana P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana P

Waarde vir geld! Netjiese plek.

Lekker blyplek vir besigheid of vakansie.

McGregor Blue se terugvoer

Wonderful news. Thank you and we look forward to welcoming you once more in the near future.

McGregor Blue
Elke W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elke W

What a stunning holiday, magical!

We saw so many wonderful animal sightings, including bird life so close to the homes!

McGregor Blue se terugvoer

Hi Elke,
Marloth is such a marvelous place, with animals visiting you on your doorstep! The variety of birdlife is also amazing.

McGregor Blue
Jana H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana H

Fantasties en onvergeetlik!

Ons as gesin het die heerlikste naweek gehad in McGregor Blue. Alles wat nodig is in 'n selfsorgverblyfhuisie en ekstra. Skoon, netjies en baie gemaklik. Naby aan albei sentrums en lekker koel tussen die bosse. Ek kry maklik warm, maar as ek in die huisie was het ek heel vergeet van die hitte daar buite. Selfs sonder die aircons aan was dit koel en ons het lekker gekuier op die stoep. Let wel daar is genoeg aircons om jou af te koel. Ons het Saterdag 'n besoek van 'n trop kameelperde gehad en Sondag 'n trop kudus wat my kids kon voer. Was absoluut ongelooflik en ek was baie dankbaar vir die geleentheid om God se natuur so te ervaar. Sal vir seker weer hier kom afpak as ons die geleentheid gegun word. Dankie McGregor Blue, my siel is weer uitgerus!

McGregor Blue se terugvoer

Hi Jana,
We live in the Cape, so our hearts are so looking forward to visiting our little corner of paradise. The giraffes are magnificent, and yes the bush does restore one's soul. We look forward to welcoming you once more.

McGregor Blue
Colett B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colett B

My 2nd stay at McGregor Blue and it was just as amazing this time as the last - love the place.

Great location, lovely house with everything you would need, and the game that just walk up to your stoep to say hello is such a wonderful sight.

Kellin C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kellin C

Ten volle toegerus. Rustig en stil. Naby genoeg aan die winkeltjie.

Ons het ons tyd daar baie geniet. Daar is alles en nog meer wat mens nodig het. Luversorging in al die vertrekke, ’n skottelgoedwasser en ’n wasmasjien was ’n bonus.

Johnell P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnell P

Fantasties!

Ons het baie lekker gebly. Die kinders kon lekker swem en speel en het dit vreeslik geniet. Lekker rustig.

Marinett C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinett C

McGregor Blue is any animal lover's dream holiday.

The animals made it worth it to stay there.

McGregor Blue se terugvoer

Awww Marinette aren't they all so beautiful up close. Birds and bush babies spectacular. Look forward to seeing you again.

McGregor Blue
Lesley G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley G

Lovely and clean unit which was very well equipped, we will definitely use it again.

A wonderful experience overall.

Yolandi J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi J

Fantasties.

Plek was goed ingerig, baie netjies en definitief die moeite werd. Sal beslis terugkom.

Ian W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian W

Well furnished and equipped house with comfortable beds and located close to the shops and restaurants in Marloth Park.

We enjoyed our stay here. The road was rather busy as we were here over the New Year holiday period so animal visits were scarce, but we did have visits from impala, warthog, kudu and bush babies, and a good variety of birds. On a drive around Marloth Park we came across a herd of giraffe and some zebra. The place is very convenient for Kruger Park visits via Crocodile Gate. The plunge pool is large enough to seat about 8 people - great for chilling out with a sun downer. McGregor Blue is recommended for couples or families. There is an extra cottage available.

McGregor Blue se terugvoer

Good day Ian,
Thank you for your glowing review. We are so glad that you enjoyed Marloth Park and The Kruger. We wish you all the best for 2019 and hope to see you again.

Kind regards

McGregor Blue
Ronel K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel K

Good value for money.

Good value for money. Extra's like lighters, mosquito repellents, cleaning materials and games were provided which was nice. Would have liked to have a back porch from where to watch out over the parkland but that is my individual preference. Swimming pool, aircon and watching the bushbabies made for a memorable stay!

Denver O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver O

Wonderful stay, home away from home. With the great outdoors as a bonus.

Wonderful stay, great experience of a holiday home at McGregor Blue. Well maintained and stocked with the comforts of home. Would visit again tomorrow without a second thought.

McGregor Blue se terugvoer

Good day Denver,

You and your family are more than welcome to enjoy our little piece of heaven and we look forward to seeing you soon. Best wishes for 2019.

Kind regards

McGregor Blue
Ankie W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie W

Fantastiese wildtuinverblyf.

Lekker naby die wildtuin met alles wat jou hart begeer.

Helena D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D

Uitstekende, bekostigbare verblyf.

McGregor Blue bied uitstekend ingerigte verblyf. Dit is baie bekostigbaar. Gasvrou dink aan alles en nog wat om 'n gerieflike wegbreek te verseker. Lekker kuier stoep, sit en kyk al die wild wat verbykom. Voëlvoerders met emmertjie kos was 'n bonus. Sal verseker weer kom kuier.

McGregor Blue se terugvoer

Baie dankie Helena. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom. Ons geniet Marloth Park en ons huisie so baie.
Groete,
Liza

McGregor Blue
Janice S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janice S

Pleasant stay.

We loved our stay at McGregor blue. The owner left books, DVDs and many other extras which made it a home away from home. We were very grateful for the excellent owner communication. We spent several wonderful days exploring the Kruger National Park.

McGregor Blue se terugvoer

Thank you for your kind review, Janice. So glad you had such an amazing time in The Kruger. Hope to see you again.

Kindest regards
Liza

McGregor Blue
Thys S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys S

McGregor Blue was a great place to stay in awesome surroundings.

We really enjoyed our stay in a well equipped lovely house with everything we might have needed. The surroundings, although very dry at the moment was just the thing for the perfect break away from the city.

McGregor Blue se terugvoer

I'm so pleased that you enjoyed your stay at McGregor Blue. I see you were not happy with the cleanliness. I will certainly chat to our cleaners, as I truly value a clean house.
Hope to see you again.
Kind regards,
Liza

McGregor Blue
Willem S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Wonderlik en ontspannend met die diere en die voëls wat gereeld kom kuier.

Dit is 'n wonderlike plekkie om in te bly. Is mal oor die nuwe "en suite" wat hulle aangebou het. Mens kan weer mens word en die natuur waardeer en rustigheid in jou siel kry hier. Baie diere en voëls wat elke dag kom kuier en die rustigheid is ongelooflik. Daardie lieflike stoep is 'n wenner. Nogmaals baie dankie vir die geleentheid om dit te kon deel.

McGregor Blue se terugvoer

Baie dankie Wim. Ons sien julle weer 😊.
Groete Liza

McGregor Blue
Jacques R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

Juweel ini bos.

McGregor Blue is by verre die beste akkommodasie in Marloth teen 'n bekostigbare prys. Dit is goed ingerig en alles is in werkende toestand. Sal vir seker weer daar bly. Baie goeie waarde vir geld.

McGregor Blue se terugvoer

Baie dankie Jacques. U is welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Liza

McGregor Blue
Teresa O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa O

Absoluut fantasties.

Wil net baie dankie sê vir die wonderlike tydjie in die bos. Sal beslis weer by hulle boek.

McGregor Blue se terugvoer

Dankie Teresa,

Jy is baie welkom en ons is bly dat jy die besoek geniet het.

Groete
Liza

McGregor Blue
Stephanus Z - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus Z

Akkommodasie het aan al ons verwagtinge voldoen. Kon nie TV se programme kry om te werk nie, maar ons het dit nie gemis nie.

Baie lekker in die bos geleë. Diere soos koedoes en nagapies het kom kuier. Baie geniet.

Nastassia V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nastassia V

Ons het huis baie geniet en Lisa was elke keer baie vriendelik as ons met haar gepraat het. Baie dankie.

Ons het die huisie baie geniet. Die tweede badkamer is verseker 'n groot bonus gewees. Paar diertjies in middae kom hallo sê. Kombuis is goed toegerus, sou net graag besem en mop wou gehad het en iets om braaier skoon te maak. Na tweede dag as jy 5 dae bly wil mens darem bietjie skoonmaak terwyl mens nog daar is. Wat vir my sleg was op die laaste dag, hul gee mens tot 10 uur dan moet mens uit wees, maar toe is die cleaner al 9 uur daar. Dit laat mens half gejaagd voel om als te pak en uit te wees. Ons het toe net klaar geëet en wou opruim en rustig seker maak als is gepak voor 10 uur. Met cleaner wat staan en wag was die oppak bietjie moeilik en baie gejaagd. Baie dankie dat ons van jul huis kon gebruik maak.

McGregor Blue se terugvoer

Hi Natassia,
Our sincere apologies about the cleaning service pitching up early. I'll certainly have a word with them. The broom etc should be in the broom cupboard along with the ironing board. I'll follow up on this. I certainly appreciate the fact that one does need to give the house a sweep. I hope that you will return to McGregor Blue so that we can make amends.
Kind regards, and thank you once more for choosing to stay at McGregor Blue.
Liza

McGregor Blue
Gert C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C

Dis net een groot plesier om daar tuis te gaan.

Dit was baie lekker. Die tweede badkamer was 'n bonus.

McGregor Blue se terugvoer

Hello Gert,
It was so lovely to have you visit McGregor Blue again. Yes, the en-suite has made a huge difference and the greener bush is such a relief.
Kind regards,
Liza

McGregor Blue
Saartjie W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saartjie W

Goed toegeruste verblyf.

Daar is net een probleem: 'n naweek is hopeloos te kort. Koedoes en nagapies het kom kuier. Het 'n heerlike tyd gehad. Sal definitief weer gaan.

McGregor Blue se terugvoer

Thank you Saartjie for your kind review. I know a weekend is so short so hopefully you'll be able to spend a longer
time in Marloth Park soon. Yes the bushbabies are just adorable.

McGregor Blue
Yolandie R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie R

Een van ons lekkerste vakansies nog gewees!

Die plekkie is goed ingerig en die sebras en nagapies het daagliks kom kuier. Waarde vir geld.

McGregor Blue se terugvoer

Dear Yolandie
We are so pleased that you and your family had such a terrific holiday. The bushbabies just creep into your heart😁. You are welcome anytime.
Best regards
Liza

McGregor Blue
Colette N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette N

Absolutely unforgettable!

This is the second time that we chose McGregor Blue for our holiday and will definitely make a booking for next year again. A wonderful, clean house and quiet, relaxing atmosphere. We were pleasantly surprised when the zebras, warthogs and bushbaby visited us on our stoep. Excellent value for your money! Memories made to last a lifetime!

McGregor Blue se terugvoer

Hello Colette
We are so glad that you and your family had such a wonderful time. We look forward to having you stay soon.
Kind regards,
Liza

McGregor Blue
Esme V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Stil en rustig!

Netjiese verblyf met 'n lieflike braai-area! Sal dit enige tyd aanbeveel!

Saartjie W - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saartjie W

Heerlike verblyf wat voldoen aan al my vereistes.

Baie rustige, netjiese plek. Wildsbokke het kom kuier.

McGregor Blue se terugvoer

Thank you Saartjie for your generous review. We look forward to welcoming you back in the near future.
Warmest regards
Liza

McGregor Blue
Willem S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Absoluut fantasties.

Baie baie lekker plekkie. Voorwaar 'n voorreg om daar te kon wees. Die rustigheid is ongelooflik. Die diere kom eet uit jou hand uit. Die swembadjie is 'n ware lewensredder. Dit was 'n fees gewees om daar te kon bly. Baie dankie ook aan die eienaars wat hulle plekkie gedeel het met ons.

Pauline P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline P

Tweede besoek en sal beslis weer kom kuier.

Wonderlik! Ek is hernuwe. Ek kom weer om die leisels by die werk te kan opneem!

Karin B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Dit was 'n wonderlike, gemaklike naweek weg.

Die huisie is silwerskoon, netjies, gemaklik, met alles wat mens nodig het. Dit voel regtig soos 'n huis weg van jou huis. Sal dit definitief weer gebruik.

McGregor Blue se terugvoer

Thank you Karin.
We feel that with the stressful lives we all lead that our holidays become so important to rejuvenate ourselves.
Therefore we have tried to create a feel of home-away-from-home.
I hope to welcome you back soon.

McGregor Blue
Pauline P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline P

Peaceful, relaxing, refreshing.

This is a home away from home, without the stresses of being at home. Revitalized, return back home, until the next break.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig, ontspannend, verfrissend.

Dit is 'n tuiste weg van die huis, sonder die stres van tuiswees. Verfris kan jy terugkeer huis toe, tot die volgende wegbreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Attie C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie C

Baie netjiese, goed toegeruste vakansiehuis.

Ons het ons verblyf baie geniet! Die huis is goed toegerus, baie netjies en skoon. Die lugversorging en plonspoel help baie tydens die verskriklike hitte! Die gereelde besoek van die koedoes, vlakvarke, rooibokke, duikers, sebras en ryk voëllewe verkwik jou siel!

Dana N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dana N

Alles wat jy nodig het vir 'n rustige vakansie. Huis is goed ingerig.

Goed toegerus, naby aan winkelsentrum geleë, bietjie ver om te loop na rivier en uitkykpunte, maar dit is geen probleem. Baie tevrede met verblyf gewees.

Joan V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joan V

Baie lekker gewees.

Skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly.

Pieter V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie lekker ontspan en is uiters goed toegerus met alles wat die verblyf baie aangenaam gemaak het.

Verblyf regtig baie geniet en ligging puik tov winkels en toegangsroetes. Swembad en lugversorging onmisbaar in die hittige Desember tyd gewees, sal regtig aanbeveel vir die rustigheid en die baie diere wat kom kuier het.

Pauline P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline P

Ons het baie lekker gebly.

Dit was ontspannend. Daar is niks soos die stilte om jou battery weer te herlaai nie. Dit was heerlik om die diere so naby te sien. Ons het lekker gekuier. Ek het die geriewe van die kombuis en badkamer geniet. Sal beslis weer 'n draai maak by McGregor Blue.

McGregor Blue se terugvoer

Thank you Pauline, and we look forward to welcoming you again.

Kind regards,
Liza

McGregor Blue
Jp E - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp E

Wonderlike plek in die wonderlike natuur.

Ek kan nie enigsins vir beter gevra het nie. Dit is perfek vir die mense wat liefde het vir die bos, hou van braaivleis en die rustigheid van die natuur. Netjies met alles wat 'n mens nodig het. McGregor Blue sien ons verseker weer.

McGregor Blue se terugvoer

Thank you JP for this very kind review. We hope to see you again.

Kind Regards,
Liza

McGregor Blue
Sanette V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Heerlik!

Ons het McGregor Blue gebruik vir die 2de maal en sal BESLIS weer gaan! Dit is baie goed ingerig en het alles wat mens nodig het. Baie netjies en skoon, kan sien eie eienaars gee om vir hul nessie. Dankie aan LekkeSlaap vir jul vriendelikheid en hulp met alles!

Colette N - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette N

'n Ongelooflike wegbreek!

Ons het die paar dae in Marloth Park verskriklik geniet. Mens ervaar steeds die gevoel van die bos, maar met die gerief van jou huis. Die nagapies het op ons stoep kom kuier terwyl ons vleis braai en die kameelperde, bokkies en vlakvarke het ook by ons huisie kom besoek aflê. Dit was 'n onvergeetlike paar dae en McGregor Blue sal ons beslis weer in die toekoms sien!

Braam S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Braam S

Lekker rustig in die bos!

Baie lekker verblyf vir 'n gesin met kinders. Rustig met 'n braai op die stoep.

Sanette V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Heerlik!

Baie netjiese en goed toegeruste plek. Lisa is baie vriendelik. Sal dit beslis aanbeveel!

Kim T - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim T

Highly Recommended

Spent a wonderful weekend at McGregor Blue and will most definitely be going back! In the evenings we could hear the lions roaring, had a bush baby in the tree in the deck, loved that the zebra and warthogs were in the garden and was even able to touch the Zebra! Couldn't have asked for anything more! Liza was an absolute pleasure to deal with.

Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterflystraat 2298, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98dc40250631fdf681f6aebb7c0d513466ed9b902a60f03189bfd651acb8c5bbbf9d9b874971ff197edca7d70cd13f23d0d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 2298 Butterfly Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.34651 31.78172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang