Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meadows Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Susara L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly en lekker geslaap. Naby die snelweg geleë. Baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfect after a tiresome day on the road. Bonus our furry friend was welcome! Very comfortable bed, quality bed linens and luxurious towels. Everything perfect for an overnight stay en route. Many little extras provided including beverages, condiments, rusks, cereal and yogurt. Easily accessible from the N1. Not a problem for ourselves but "light sleepers" may be a little disturbed by traffic on the N1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige plek. Ongelooflike gasvryheid. Ekstra bederfies. Tweede keer wat ons hier oorslaap oppad terug Johannesburg toe na 'n kuier in die Kaap. Rustige, stil skaapplaas met egte boeregasvryheid. Die eenheid is stylvol gemeubileer. Ekstras soos yoghurt, muesli, beskuit, koffie, tee en melk was 'n heerlike verrassing. Elektriese komberse het ons warm gehou op 'n ysige aand. Kan die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie halfweg tussen Kruger en Kaap. Die elektriese komberse was 'n wenner in ysige koue!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Oorgeslaap op pad terug van vakansie af. Baie lekker oorgeslaap. Gerieflik naby aan die N1. Ontvangs was vriendelik en gasvry. Fasiliteite, veral omdat ons klein kinders het, was gepas met 'n groot tuin en parkie, en 'n braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabé B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Tipiese waardevolle Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die oornag op Meadows Guest Farm was perfek vir ons 4. Elizma is 'n vriendelike en gemaklike gasvrou en ons beveel haar pragtige en netjiese gastekamers met badkamer en selfsorg aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren H
1 nag
5.0
Jan 2024

Fantastic stay. Excellent overnight stay travelling from Knysna to Pretoria. Great accommodation. Fantastic hosts. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, netjies en veilig. Goed toegeruste verblyf. Een van die bestes! Ons was so gulhartig ontvang en verblyf is uit die boonste rakke. Kon heerlik ontspan in 'n lieflike tuin, en het so tuis gevoel. 'n Pragtige plek, netjies, skoon en veilig. Kan verblyf ten hoogste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie F
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Goeie plek om uit te rus na 'n dag op die pad. Die verblyf en tuine is pragtig. Die kinders het veral die swembad en zipline geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Linda C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Great overnight for family and pets! Beautiful big garden - kids and dogs loved! Comfy beds with good linen. Great stay! The only thing that could be an issue for light sleepers is the proximity to the highway, but it didn't bother us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meadows Plaas, Edenburg, 9908, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fec95cdecdcf4d0a0d91953d7d1c68a79721b58fb674bdb3a40b645821519cd483de91dd5f7bbea609dd7080c06e906ed28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 Meadows Farm Edenburg 9908 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -29.814817993629 25.918772680711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang