Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mecca Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Dedrei H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige blyplek! Ons het heerlik gebly! Pragtige, stylvolle kamer met veilige parkeerplek en die vriendelikste gashere. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santa R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lieflik! Dit was fantasties! Elanor gaan uit haar pad om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons is ook bederf met smaaklike etes wat vele restaurante op hul neuse sal laat kyk. Dis vreeslik mooi in die Kalahari, en dit is 'n pragtige werkende plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Vriendelike diens, mooi omgewing. Ja, die plaas is 'n verfrissende ervaring. Laatmiddag stap op die rooi sandpaaie is ligjare verwyderd van die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isaac M
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Perfect. It was great and I can recommend a friend to go there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie lekker. Ja, dit was heerlik stil en mooi plaasgeluide.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf P
1 nag
4.4
Jul 2024

Grond pad kan doen met 'n skraap. Was gerieflik en skoon en natuurlik die plaaslewe en natuur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Pragtige Kalahari natuur. Pragtige plek! In die natuur op 'n plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Friendly and great experience. Location, experience, friendly, just a great overall pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

'n Oase. Hierdie gastehuis was 'n wonderlike verrassing in die Kalahari op pad na Kgalagadi. Die elegante kamers is luuks en loop uit op 'n heerlike lang, verwelkomende stoep met 'n uitsig oor die tuin en die plaas, vanwaar ons 'n besondere sonsopkoms beleef het. Die braai area is op 'n ander stoep waar Eleanor vir ons 'n 5-ster tafel gedek het met absoluut alles wat ons kon nodig kry, insluitende uitstekende oondhandskoene vir die braaier, sowel as gratis hout. Die sonsondergang is 'n belewenis van daar af en ons het 'n heerlike aand daar deurgebring. Ontbyt was vanaf 6:30 beskikbaar en so 'n belewenis dat mens maar net ter wille daarvan 'n bespreking by Mecca ook sou kon doen! Keurige eetkamer, heerlike ontbyt, so aangebied dat mens 'n foto wil neem. Eleanor se gasvryheid en vriendelikheid sal ons nog lank bybly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Vriendelik, netjies en skoon. Dit was so rustig en skoon. Netjies met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eleanor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mecca Plaas, Santoy, Black Rock, 8491, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9838dfc9e20fbf4355f5f23d52f4e5dd1fee867994df02cc4288379c18caf2f37a05222f07b257055e7c9f87ba8aee8af91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Mecca Farm Santoy 8491 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.045846 22.758755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang