Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerhof Luxury Glamping

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R46, Wynkelders Hoek Plaas, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Meerhof Luxury Glamping is op die Meerhof-wynlandgoed geleë, teen die hange van die bekende Kasteelberg-bergpas, omring deur koringlande, wingerde en olyfboorde.

Dit is 'n privaat glamping-tent vir 2 gaste en word deur sonkrag aangedryf. Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n borrelbad buite die eenheid.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, bergwater, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel voor die knus kaggel geniet word.

Die tent maak oop op 'n stoep wat oor die kaggel en omgewing uitkyk, en onderdakparkeerplek word voorsien.

Gaste kan die verskeidenheid staproetes verken, wyn- en olyfproeë geniet, en Meerhof Luxury Glamping is net 6 km vanaf Riebeeck Kasteel en 10 km vanaf Riebeek-Wes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Paul V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, privaat, veilig. Dit was 'n heerlike wegbreek. Uitstekende waarde en genoeg hout vir 2 koue wintersaande. Spesiale voorbereidings was presies ...
Sien meer
Aug 2024
Liesel N
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige en rustige omgewing. Ons het ons twee aande baie geniet by Meerhof Luxury Glamping. Alles was daar wat 'n mens vir die twee aande benodig het...
Sien meer
Jul 2024
Lizel D
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig. Meerhof het ons verwagting oortref. Stil, pragtig en mooi uitsig.
Jun 2024
Elizabeth-ann S
Saam met lewensmaat
5.0
Hemel op 'n stukkie plaas. Die beste plek ooit. Beslis is dit my mees gunsteling plek. Soveel rustigheid.
Jun 2024
Tiaan M
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to go and just relax and forget about the world. Stay was great, even though it rained the whole time we still enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R46, Wynkelders Hoek Plaas, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meerhof Luxury Glamping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Swartland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R46, Wynkelders Hoek Plaas, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cf2db95ee69501a57eabc5ed2c8cab455058aa113e089ff964c2cbb572237382e08a7d15befc0ca9de397214d91b5569e01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 Off the R46 Wynkelders Hoek Farm 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.409558866206 18.874193190144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang