Meerkat Manor
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Klaus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Liezel A - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik en aangenaam.
Leonard W - Feb 2024
Algehele gradering
Perfek. Als altyd lekker. Mense baie vriendelik. Eet baie lekker by Jollas.
Beate D - Des 2023
Algehele gradering
Ten volle toegerus, pragtige plek. Ruim met mooi dekor.
Johan M - Sep 2024
Algehele gradering
Moeite werd.
W V - Aug 2024
Algehele gradering
Verblyf was awesome, braaier kort 'n rooster en 'n voertuig afdak sal dit meer van.
Thinus V - Apr 2024
Algehele gradering
Was 'n gerieflike oorslaap, maar paaie tot op Rosendal is 'n absolute nagmerrie.
Mathilda H - Okt 2023
Algehele gradering
Spacious and comfortable.
Krause B - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld! Sal verseker weer gaan!
Yolanda D - Des 2023
Algehele gradering
Die dorpie verras met sy mense en besienswaardighede.
Colin V - Nov 2023
Algehele gradering
Vroeg uitgetrek as die pad in en uit dorp.
Retha R - Jan 2023
Algehele gradering
Ruimte en 'n heerlike stoep.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Leonard W - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was weereens baie lekker by Meerkat Manor gewees.
Marius B - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Liezel B - Mrt 2022
Algehele gradering
We love Meerkat Manor in Rosendal.
Leonard W - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerus en baie lekker.
Mariana B - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike tyd van net rus.
Antoinette E - Nov 2021
Algehele gradering
Baie, baie lekker gewees, Rosendal-inwoners baie vriendelik.
Riaan V - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Leonard W - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Rustige dorp. Waarde vir jou geld.
Liezel B - Feb 2021
Algehele gradering
Fantastic weekend, we'll be back!
Gerhard M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie mooi huis. Pragtige uitsig, volledig toegerus en netjies.
Phil F - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige huis.
Johannes P - Mrt 2021
Algehele gradering
Gasvrye mense.
Johan J - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig.
Doret V - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome Plek in 'n Awesome dorp
Meerkat Manor se terugvoer
Hi Doret,
Thank you for your friendly review. Sorry for the warm water failure on your last day. There is, unfortunately, a serious breakdown of water and electricity services in the Rosendal or Maute area. Everybody pitches in to get water running, pressure up, and electricity going. We hope to have the problems resolved in the near future. For the time being, we try to connect boreholes and solar systems to be self-sufficient at least on the waterside.
Best regards,
Klaus.
Leonard W - Feb 2020
Algehele gradering
Die beste.
Jeanette M - Jan 2020
Algehele gradering
Peaceful.
Lees meerMeerkat Manor se terugvoer
Dear Jeanette, we are pleased that you had a restful time at our house, even over the New Year period. We apologise for the surprise visits the ripe peaches brought. We will make clearer arrangements with our neighbours in the future. We hope that you enjoyed a big bowl full too. Regarding your price question, after checking with Travel Ground we can only conclude that you saw the R690 on the opening page before putting in the date which then showed the high season rate. We appreciated your longer stay and therefore offered the 5% discount on this rate. I can also add that we are now installing a large water tank which should help us bridge the water issues we are having in the area.
Warm regards and wishing you all the best for 2020
Carol & Klaus
Esmarie B - Aug 2020
Algehele gradering
Rustigheid in die Oos-Vrystaat.
Lees meerAdri E - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Meerkat Manor se terugvoer
Thank you for the information Adri, a plumber is on the way.
Best regards,
Carol and Klaus
Edgar K - Jan 2020
Algehele gradering
Nice house with a chickens and shack next door.
Joeninne J - Aug 2019
Algehele gradering
'n Aangename ervaring.
Mirilene F - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig, ruim en netjies!
Petro V - Apr 2019
Algehele gradering
We couldn't ask for anything better.
Meerkat Manor se terugvoer
Hi Petro,
Thanks a lot for the raving review. We are looking forward to hosting you again.
Warm regards,
Klaus & Carol
Chris L - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige huisie in die Vrystaat.
Meerkat Manor se terugvoer
Hi Jonette,
Thanks a lot for your kind review. We are looking forward to hosting you again.
Warm regards,
Klaus & Carol
Chris A - Okt 2018
Algehele gradering
Very good.
Leonard W - Sep 2018
Algehele gradering
Was die beste en rustigste vakansie ooit.
Villeen S - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon, veilig en rustig!
Emile M - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderful experience, quiet and cosy in winter.
Meerkat Manor se terugvoer
Hi Emile,
Thank you for your great review. We are pleased that you liked our place. We hope to see you again.
Warm regards,
Carol and Klaus
Jana M - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Niekerk-straat 438, Rosendal, 9210, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang