Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerkat Manor

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat 584, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Meerkat Manor bestaan uit 2 selfsorg-eenhede wat in Ramsgate geleë is. Albei eenhede is ruim en elkeen bied slaapplek vir 6 mense. Die eenhede is net 5 minute se stap van Ramsgate se hoofstrand en Waffle House af.

Elke eenheid het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Linne word voorsien vir albei eenhede. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die sitkamer-area is ruim en toegerus met 'n TV met DStv Premium. Die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorgbehoeftes. Elke eenheid het sy eie geiser. Albei eenhede het lugversorging, skottelgoedwassers, wasmasjiene en tuimeldroërs.

Meerkat Manor het ook 'n ruim tuin met 'n elektriese heining en veilige parkeerplek. Dit is die ideale bestemming vir 'n vakansie saam met jou vriende of gesin. Die eenhede kan apart bespreek word of saam om 12 mense in totaal te akkommodeer. Daar is ook 'n swembad.

Daar is 'n alarmstelsel met gewapende reaksie om jou veilig te hou. Elke woonstel het sy eie alarm.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Strachanstraat 584, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Meerkat Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat 584, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6179931b0fa1bd5548abe3d161c6102b3c2d070ee85df19799d661fc4ea6e9bc33f256d9f4300962e62366685ee66d8654af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 584 Strachan street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.88542505809 30.35036979259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang