Mein Heim Estate Guest Farm
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Mein Heim, R357, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dié selfsorg-gasteplaas is op 'n pragtige plaas in die Noord-Kaap, net 12 km buite Kimberley, geleë. By Mein Heim Estate Guest Farm kan gaste op selfry-wildritte gaan of voetslaan na die Boesman-koppie met rotsgraverings.
Daar is 2 selfsorg-eenhede met en suite-badkamers. Kamergeriewe sluit lugversorging, elektriese komberse, badhanddoeke en linne in. Koffie- en teemaakgeriewe, en beskuit is beskikbaar. Daar is ook 'n TV met DStv in elke eenheid.
Mein Heim Estate Guest Farm bied ook 'n trampolien en 'n klimraam vir die kinders en 'n swembad wat sorg vir ure se vermaak.
Die area bied ook 'n groot verskeidenheid besienswaardighede soos Kimberley se beroemde Groot Gat. Daar is ook heelwat museums en kunsgalerye wat as die beste in Suid-Afrika bestempel word. Kimberley het tientalle restaurante en kroeë om aan almal se behoeftes te voldoen.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 180
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Plaas Mein Heim, R357, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Gaste dink Mein Heim Estate Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Mein Heim, R357, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang