Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbessie

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Mariaan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Pragtige plek! Baie lekker gebly by Melkbessie. Plaas lewe op sy beste. Sal enige tyd weer hier bly. Sonpanele vir krag so geen krag onderbrekings nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Beste vakansie ooit. Rustige, wonderlike plaasatmosfeer met die see in die agtergrond. Die diere op die plaas is baie oulik. Die huis is groot en gerieflik, lekker vir 'n rustige wegbreek. Die beste van alles is dat jou 4 pote kinders kan saamgaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkant-straat, Duinekroon Gasteplaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49154311036adfdfe6db3821fdac2c0596d84982a46ff6c6cf64b929b58247704cf90ea37e1edd3581bedd62c822702e8a4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 Buitenkant Street Duinekroon Gasteplaas 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.382677690561 21.380583887744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang