Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbosstrand Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Natasha M
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Genotvol. Ons het dit geniet, was kort, maar heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly, sal dit vir seker. Baie skoon en oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Cosy and warm. Beautiful location and worth the money. The place was very cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marishia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ons het 'n uitstekende kuier gehad. Die verblyf was baie lekker. Ons het dit baie geniet, die stilte en privaatheid. Ek sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantastic. Lovely house, it has everything you need. Walking distance from the beach and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linzy A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Loved every moment. Beautiful place. Excellent condition. House was clean and safe. Agent was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noelien V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Groot oopplan huis. Kar veilig in garage gestaan. Loop afstand van alles. Pragtige, skoon en netjiese verblyf. Loop afstand na strand en eetplekkies. Baie veilig gevoel. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2024

My stay was awesome. Tania, julle sien my weer. Dit was 'n lekker naweek, nie gou verby nie. Die huis is baie netjies, daar is alles wat jy benodig, dit is lekker naby die beach en die gasvrou is vriendelik. Winkels is lekker naby. Ek sal definitief weer kom en vriende aanbeveel om te gaan. Al wat die gasvrou benodig is 'n swart 3-potjie no. 3. Verder het die huis alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Fantastic! Beautiful accommodation! Great accommodation, walking distance to the beach, shops and restaurants in Melkbos. Clean, safe with everything you need at hand. Tanya was very friendly, and we will definitely stay there again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Griffith S
Lang verblyf
4.8
Jan 2024

Baie ontspanne. Die huis is goed geleë en baie gerieflik. Daar is 'n paar klein dingetjies waaraan aandag gegee kan word en wat verbeter kan word, bv. addisionele waaiers of 'n lugreëling. Die bed in die hoofslaapkamer is baie ongemaklik en die koue krane werk nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Melkbosstrand Selfsorg
Goeie middag Griffith Baie dankie vir jou terugvoering, ons neem kennis. Dit is jammer dat jy nie die kraan situasie onder my aandag gebring het tydens jul verblyf nie, dan kon ons onmiddellik daaraan aandag gee. Groete, Tanya

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commailleweg 30, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac5aca84085bc28e826ae52c312311aef6371d0ef1f3b00e8a85dd2923a8b1b2087feb79ceaf975186360b71942ca1ea6c94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 665 per nag (plek vir 6) 61 5 1 5 30 Commaille Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.729715823651 18.441509306431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang