Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melrose Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Llewellyn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Very comfortable and peaceful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lofty F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlike oorslaap. Ons het die oorslaap regtig geniet. Dit is so rustig en stil, baie gerieflik om ook aandete te kon kry. Dit aandete was uit die boonste rakke, ons het heerlik geëet. Die gasvrou is agtermekaar en baie vriendelik. Ons het in die cottage gebly en dit was beter as wat op die foto's gesien kan word. Die cottage was baie skoon, netjies, gerieflik. Dit was 'n lafenis om daar te slaap met ons lang pad Mosambiek toe. Ek sal volgende keer weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lean T
1 nag
4.8
Des 2022

Better than the photos and what was expected - a relaxing Karoo stay. We were 3 adults coming from Pretoria on our way to the Garden Route. Graaff-Reinet was our goal on day one and it was also 40 degrees outside on that afternoon. We found the farm very easily and got to our cottage/house with simple instructions from the host. She told us to keep the windows and doors closed to keep the house cool - and it was just that, when we got inside - cool! And it was the perfect time to take a quick nap, on very comfortable beds with air conditioners on. The kitchen and the rest of the house were so well stocked and equipped that we did not ask for anything more! That peace and quiet and fantastic scenery when the sun starts setting and you've lit the fire cannot be found anywhere else than in the Karoo! We bought Karoo lamb chops in town which is not too far from the farm, that was the perfect meal for the evening. Boardgames and magazines were there if we needed entertainment. The hosts were very helpful without being in the way and we had a very friendly farewell when we left the morning. We all said next time we might as well spend two nights in this simple, star-filled-sky, peaceful noises and comfortable haven!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalee S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2022

Heerlik privaat, ruim en netjies. Maklik om te kry. Vriendelike ontvangs. Toegerus met alles wat jy nodig kan hê. Ideaal vir 'n gesin met groot of klein kinders. Ons het dit ontsettend geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Uitstekende waarde vir geld met gasvryheid uit die boonste rakke. Melrose Guest Farm is 'n wonderlike plek om af te pak na 'n lang dag se reis. Dit is baie rustig. Johan en Hanfi gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Die aandete wat voorgesit was, was puik. Die plek is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Great setting, very nicely renovated cottage, very well priced. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Heerlik. kon geen fout vind nie. Mooi en skoon. Pragtige uitsig. Alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Rus en vrede weg van gewoel. Heerlike rustigheid van die plaas met allles wat jy benodig. Spandaukop-selfsorg voel soos 'n huis weg van die huis, tot 'n flits word voorsien en koplig vir braai. Lekker geslaap met geen steurnisse. Ideale oorslaap na 'n lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2017

Lekker gebly, plek is netjies sonder fieterjasies - maar 'n raserige waterpomp wat jou nagrus heelnag versteur. Lekker gebly, maar daar is 'n waterpomp om die drukking van die water reg te hou. Die pomp sit net agter die slaapkamer se muur. Maak 'n vreeslike geraas as dit aangaan en dit gebeur elke 3 tot 5 min. Maak jou mal. Maar die jongman daar sê mens raak later gewoond daaraan! Wel, ons het nie gewoond geraak nie. Slapelose nagte. Die oorsaak is 'n lekkende pyp by die toilet wat die druk die heeltyd laat val en die pomp aanhoudend laat aanskakel. Hulle het 'n emmertjie onder die pyp neergesit wat ook al oorloop en wat jy moet leegmaak. Die hout van die vloerlys is al amper opgevrot agter die toilet. Lyk nie of hul beplan om dit te herstel nie. Dit is die cottage. Verder is die nodige geriewe daar. Geen TV. Selfoon-ontvangs baie swak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barry H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2016

Kan dit aanbeveel, was baie rustig. Baie stil en rustig met baie vars Karoo-lug.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanfi & Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R75 Suid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMzFmNzZhLTMxMDMtNDBhOS1iNDM3LWY4MDZlZGVlZmM1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R75 South Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.364291666667 24.592433333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang