Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melrose Place Guest Rooms

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 236 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie ligging. Kamer is skoon en netjies! Bekostigbare verblyf. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable and clean stay with friendly, helpful staff. Comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisna P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Fantasties. Bekostigbare en baie lekker verblyf. 'n Absolute all in one.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies en veilig. Ons het heerlik gebly. My motor was veilig weg vanaf die straat geparkeer. Ons kamer het alles wat ons kon benodig gehad. Was mooi skoon en netjies. Heerlik gebly! Baie dankie! Dis netnie op die bult nie, maar ongeveer 2 blokke weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel Z
1 nag
5.0
Jun 2024

Sal beslis weer daar gaan bly. Was heerlik en rustig. Monica was baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduan S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Lekker akkommodasie veilig geleë naby die universiteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoleen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflik. Gegaan na Nampo. Goeie oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariann H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Veilig, gemaklik en vriendelike ontvangs. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Kamers is sentraal geleë, skoon, netjies en gemaklik. Perfek vir 'n vinnige oornag slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Vriendelik en flinke diens. Veilig, skoon en baie netjies. Waarde vir geld. Vriendelik en flinke diens. Veilig, skoon en baie netjies. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle E
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam, en gerieflik. Kamer is baie netjies, skoon en modern. Ons het veilig gevoel, ons was 2 dames. Baie goeie ligging. Was daar vir sport.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Selmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 236

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgenstraat 18, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9b05b607ec0308a02f2633dadea058affbae03a22c2b1f57810fa834ce0652e40980376842bfd200d619751d5df7b9b9c26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 236 5 1 5 18 Wilgen Street Potchefstroom 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.69894 27.0823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang