Memra Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jacqueline K - Apr 2023
Algehele gradering
Great reception and owners are beautiful warm people.
Jami N - Jul 2022
Algehele gradering
Perfect for our needs.
Memra Guest House se terugvoer
Thank you for your lovely review.
Jh C - Jul 2022
Algehele gradering
Net reg vir oornag.
Letitia D - Apr 2021
Algehele gradering
Vinnige oorslaap, maar baie lekker gebly.
Louise W - Des 2021
Algehele gradering
Die eenheid waar ons ingeklok het, is pynlik netjies en silwerskoon. Het 'n baie rustige nag gehad en lekker uitgerus.
Aletta S - Jul 2018
Algehele gradering
Lovely, friendly host!
Ronnie S - Des 2017
Algehele gradering
Dis skoon, netjies en die vriendelike gasvrou verdien tien uit tien!
Memra Guest House se terugvoer
Beste Ronnie en gesin
Baie dankie weereens dat u Memra Gastehuis gekies het, asook vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg, en probeer ons visie ten volle uitleef.
Mag die Here julle seën hierdie seisoen en geniet die vakansie ten volle.
Vriendelike groete
Chris en Magda
Francoise P - Des 2017
Algehele gradering
Homely. Friendly. Helpful. Clean.
Memra Guest House se terugvoer
Dear Francoise,
Thank you for the positive review and comment regarding the accommodation.We Value your input and appreciate it.
Have a Blessed 2018.
Kind Regards
Magda
Vukani N - Okt 2017
Algehele gradering
Good.
Nantus S - Aug 2016
Algehele gradering
Voel soos huis.
Memra Guest House se terugvoer
Beste Nantus,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons strewe na 'n gees van " excellence" stap vir stap..
Wees geseënd.
Vriendelike groete
Magda
Rianna V - Apr 2016
Algehele gradering
Ons het 'n baie aangename en rustige aand hier deurgebring na 'n lang dag op die pad.
Lees meerMemra Guest House se terugvoer
Beste Rianna,
Graag wil ek net vir u bedank vir die vriendelike en motiverende resensie. Ons waardeer elke positiewe terugvoer opreg.
Ons streef daarna om ons Visie uit te leef, en probeer verbeter.
Vriendelike groete.
Magda
Christina J - Okt 2015
Algehele gradering
Pragtig ingerig, was aangenaam verras!
Jabu N - Okt 2015
Algehele gradering
The host is very warm and welcoming. Went out of way to assist with luggage on arrival.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Augustine-laan 14, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang