Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mermaid Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Fritz L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Vriendelike mense wat daar werk. Skoon fasiliteite. Gerieflik, gemaklik, skoon, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die uitsig kamer is pragtig, baie rustig en vriendelike personeel. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, goed geleë, baie gasvryheid ervaar. Linne fantasties. Heerlike ontbyt. Groot verskeidenheid en dankie vir die amandelmelk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra Elizabeth C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

An experience I will treasure! Meeting and dealing with Tercia was an absolute pleasure. She welcomed us with open arms and we felt at home immediately. The breakfast was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Will come again. Pleasant, helpful staff. Clean and the bed was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Delightful. Friendly and inviting host and team. Felt at home and comfortable. Clean and fresh. Close to the sea with sea views. Amazing breakfast options and layout was neat and plentiful. Definitely value for money with great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pleasant. Very clean and friendly staff, very comfortable beds and room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend! Ons was vriendelik ontvang en het 'n vreeslik wonderlike tyd daar gehad. Ek en my vrou het dieetbeperkings en hulle het ons ten volle voorsiening gemaak daarvoor. Die oggendetes was bedien deur 'n baie vriendelike kelner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meryl P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Fabulous! We were greeted by Mimi on arrival and shown to our room. She explained where we could dine that evening - super friendly and helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Ek sal definitief weer gaan. Dit was baie, baie nice om daar te bly vir die naweek. Ons het dit baie geniet en die staff is baie vriendelik. Ek wil nie praat oor hulle ontbyt nie, dan wil ek baie dankie sê aan Mimi, sy was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tertia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 8, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b0f7a925f256fe0e44386d0bd8dc1ff79dff578d0a923a533f6cf888692fc9cf1277adf3688adf543f8dd4152206dd195bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 8 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.801539 20.049273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang