Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mes Amis Beach Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nicole E
1 nag
5.0
Jun 2023

Amazing. Such a wonderful gem. Would highly recommend Mes Amis Beach Guest House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tonette V
1 nag
5.0
Mei 2023

Fantastiese see-uitsig en absolute puik diens! Was 'n voorreg om die see te kon hoor gedurende die nag. Puik diens deur personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderlik. Absoluut pragtig. Sal defentief Mes Amis Beach Guest House aanbeveel vir ieder en elk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Uitstekend! Pragtige gastehuis! Fantastiese uitsig! Paul en Venessa uitstekende gasheer en vrou. Ontbyt besonder lekker, pragtige gastehuis. Personeel sorg baie goed. Sal MesAmis graag weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantasties. Lieflike gastehuis met mooiste uitsig oor die see. Kamers pragtig ingerig. Paul en Vanessa het ons so welkom laat voel en ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

'n Huis weg van die huis. Baie netjies en skoon. Met aankoms verwelkom en sommer klaar tuis gevoel. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Baie sentraal geleë met 'n baie mooi uitsig. Sal beslis weer besoek. Hoop nuwe eienaar is net so vriendelik en behulpsaam soos huidige.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

As jy see-uitsig soek, hier is dit. Ek en my man het 'n heerlike tyd gehad by Mes Amis Guest House. Die eienaars is baie vriendelik en ons is hartlik ontvang. See-uitsig is fantasties en naby genoeg aan Wildernis vir etes. Kamers is baie skoon en netjies en ons regtig die gastehuis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Reina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Was heerlik rustig met 'n fantastiese uitsig en goeie diens. 'n Besondere gastehuis wat regtig alle verwagting oorskry. Pragtige dekor en varsblomme in potte. Die hele gastehuis is nuut oorgedoen. Diens was goed en gasheer en gasvrou het alles gedoen om kuier ekstra gerieflik te maak. Ek sal die gastehuis definitief aanbeveel. Sal graag weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Excellent! Views breathtaking! Hosts friendly and privacy respected. Clean and accessible walking beach. Breakfasts at The Girls delightful. From the walking beach (accessible from our unit) you can take a nice hike to the swimming beach for a bit of exercise. Great holiday. We would visit Mes Amis again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Short but very sweet. Owner extremely friendly and helpful. Initially difficult to find but that was because of a Garmin error, not the venue. Visitors should confirm exact address and directions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buxton-keeromstraat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce68e449de1c20bf7d08ce4f3a98b1466aa59807587f73cca9b590c52c1f9246af75ecd8fb284ca702a6ce772157eb4d5440?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Buxton Close Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.99766170183 22.603295993079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang