Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mgankla Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Blaauwbank 241, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mgankla Lodge skuil in die veilige en rustige omgewing van die Noordwes Provinsie. Dit beslaan 185 hektaar van suiwer Afrika-bosveld wat 11 km noord van Brits, Lethlabile, slegs 80 km vanaf Pretoria en 90 km vanaf Sandton, geleë is. Hierdie verblyf bied gerief en sal vir 'n onvergeetlike wegbreek sorg.

Gaste kan tussen Nyala Camp met slaapplek vir 22 gaste, Kudu Camp met slaapplek vir 12 gaste en Impala Camp Units 1 tot 3 wat elk slaapplek vir 4 gaste het, kies. Hierdie eenhede se slaapkamers het óf 'n koningingrootte-bed, enkelbed óf stapelbeddens vir kinders. Elke eenheid het sy eie badkamergeriewe met óf 'n bad óf 'n stort óf albei.

Elke eenheid het 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Dié spasie het ook 'n eetarea.

Beide Nyala en Kudu Camp het hul eie swembaddens, terwyl Impala Camp Eenhede 1 tot 3 elk 'n gemeenskaplike swembad het. Al 3 kampe het hul eie buitelugkuierarea met braaigeriewe. Mgankla Lodge bied aktiwiteite, soos wildkyk, voëlkyk, voetslaan, bergfietsry en swem. Gaste het toegang tot 'n klimraam vir die kinders, asook bomas en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wildritte
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 11 Blaauwbank 241, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Mgankla Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Blaauwbank 241, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97e74b9eff76b54e4f82f43a5b03e09716415efc47695a17978a4ea980dc5feea07af8c0c0acf92c27d1e1815cb2069a660e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 11 Blaauwbank 241 Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.489192268147 27.789776354472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang