Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mi Casa Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Juanita H
1 nag
5.0
Okt 2024

Home away from home. Wat 'n wonderlike plekkie. Die gasvrou was baie behulpsaam. Die eenheid het alles wat jy nodig het en nog meer. Sy dink aan alles om jou tyd daar te geniet, van muskietgoed tot body scrub in die stort. Sal vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Mi Casa Selfsorg
Kind words, Juanita. Safe travels.

Roelien V
1 nag
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean H
1 nag Gesin met tieners
4.6
Nov 2022

Eienaar baie vriendelik en het ons toegelaat om vroeër in te boek. Behalwe vir die hoë trappe is alles baie nice met goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Mi Casa Selfsorg
Gawe guste. Ons sal verseker beter fotos vertoon, of die trappe beter te beskryf.

Leigh K
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Pleasant. The accommodation was clean. Owner was friendly and helpful. My surroundings were beautiful and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Mi Casa Selfsorg
Kind of you Leigh. Hoping for another stay-over, maybe post-pandemic. Blessed holidays!

Mahendra D
Kort verblyf
2.2
Des 2021

Not satisfied. The place was not what I expected as per the pictures. The back yard and the braai area was dirty. Outside chairs were dirty and regarding the pic the pool area with green grass ─ there is nothing of that sort. The host was polite and friendly but I'm sorry to say that I won't go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Maggie
Mi Casa Selfsorg
Sadly, no queries or complaints that could be dealt with were made so id could be attended to right away. In fact, more guests were added on the spot, for the accommodating host to deal with. Clearly this was a case of mis-expectations as this is dearly not a spa/lodge type experience, but an overnight-stay over space with some outdoor amenities. As to the pool photos with grass-surround, never had that been advertised like that and is reflected as such in the photos. But, we'l be reviewing all, for better exposure

Egbertus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Baie dankie aan Magdel vir haar vriendelikheid. Die kamer is uit die boonste rakke. Dankie ook vir ons muffins die volgende oggend vir ons lang pad Kaap toe. Ons sal Mi Casa enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Mi Casa Selfsorg
So gaaf van jul Heila. Voorspoed ...

Juan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Gemaklik en bekostigbaar. Baie lekker, die mense is vriendelik en dit is goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Mi Casa Selfsorg
Dankie Juan, Hoop ons sien jul weer. Mooi loop Magdel

Jaco D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2019

Netjiese plek, na aan als in die noorde van Pretoria. Kamers is ruim en nietjies. Plek is na aan die areas waar ek wou wees. Na aan lekker eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizaan G
1 nag
2.0
Feb 2019

Hulle het vergeet ek kom. Mi Casa Selfsorg het vergeet ek kom, en in 'n ander eenheid in geboek. Daar is ook geen warm water vir my gewees omrede hulle eers die geyser moes aansit. Glad nie aangename ondervinding.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Maggie
Mi Casa Selfsorg
Jammer om te hoor dat jou baie kort verblyf by ons onaangenaam was. Ongelukkig was beurtkrag ook bydraend, soos verduidelik by aankoms. Hierdie instansie onderneem steeds om die beste diens te lewer, waarvan meeste van ons ander gaste getuig. Voorspoed met jou verdere reise en beplanning!

Johan B
Kort verblyf
5.0
Des 2018

Baie vriendelik. Baie lekker gebly, net ligpaal wat dalk beter gemerk moet word. Het motor gestamp teen paal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Mi Casa Selfsorg
So n jammerte Johan! Die munisipale ligpaal op ons sypaadjie, ongeveer 7 m weg op n 35° hoek en buite jou parkeerplek, staan al vir jare so. Ongelukkig sou publieke regulasies verhoed dat die paal "gemerk"/verf word.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antunstraat 266, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmODkwNDYwLTc5YjEtNDViYi05YTNhLTZmMTNmM2I2OGMyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 266 Antun Street Sinoville 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.67877122298 28.222051333809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang