Mi Casa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lizel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Marthie R - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf met alles om jou verblyf onvergeetlik te maak.
Mi Casa se terugvoer
Marthie, vreeslik baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Baie dankie dat julle by ons gekuier het, hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Lizel en die span
Susan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netjiese rusplek.
Mi Casa se terugvoer
Hi Susan, baie dankie vir jou resensie ons waardeer dit so baie.
Ons sien uit vir n volgende kuier.
Groete Lizel
Wilna S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Zamdile M - Okt 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Mi Casa se terugvoer
Hi Zamdile, it was great having you as our guests. It is our pleasure to host a kind and respectful guest such as Zamdile.
We're very happy you enjoyed your stay with us
Cobie G - Aug 2021
Algehele gradering
Goed geleë, skoon en rustige verblyf. Huis is lekker ingerig en daars genoeg om jou besig te hou.
Mi Casa se terugvoer
Hello Christo, baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom kuier gou weer by ons nou dat dit somer is.
Lucille S - Jul 2021
Algehele gradering
'n Gesinsnaweek weg voor die skole begin
Mi Casa se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.
S R - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Mi Casa se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.
Monique G - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Netjies en stylvol.
Mi Casa se terugvoer
Hi Monique, baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.
Marilize C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Mi Casa se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.
Abram M - Okt 2021
Algehele gradering
We had fun
Peter G - Des 2020
Algehele gradering
Home sweet home
Mi Casa se terugvoer
Dear Peter, Thank you for the review, it is much appreciated. I am so glad that you enjoyed your stay at us.
Warm Regards Lizel
Gert G - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en plek om te ontspan!
Mi Casa se terugvoer
Hannis & Adel, baie dankie vir die baie mooi resensie.
Ons hoop julle sal gou weer by ons kom kuier.
Groete,
Lizel
Johan R - Okt 2018
Algehele gradering
Modern en netjiese verblyf in Graskop.
Mi Casa se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir die baie mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer by ons te kan ontvang.
Groete,
Lizel
Thea H - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike kuierhuis, veilig, skoon en modern met als en nog meer wat jy nodig het.
Mi Casa se terugvoer
Baie dankie Thea. Ek is baie bly julle het dit geniet.
Seeanne R - Apr 2018
Algehele gradering
An excellent accomodation. 4 star.
Mi Casa se terugvoer
Dear Seeanne,
Thank you for the review.
We are glad that you enjoyed your stay at Mi Casa.
Warm Regards
Lizel
Mi Casa Guesthouse
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarendonstraat 24, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang