Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mia Amore

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gertrim J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

My stay was great. Nice place, central from town, had everything I needed. Would strongly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Friendly owners and peaceful location. Friendly, peaceful and clean. Will definitely recommend for anyone visiting Caledon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenaldo F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Wonderful. My stay at Mia Amore was absolutely wonderful. The location is incredibly convenient, with everything I needed just a short walk away. The sense of safety and security throughout my stay was exceptional, providing a truly relaxing experience. The professional service from the staff was top-notch, ensuring that every detail was taken care of with care and efficiency.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfek. Ja, dit was baie lekker, rustig en mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lihle M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Excellent. It was excellent. I enjoyed myself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Bekostigbaar en gemaklik. Kamer was heel gemaklik en skoon. Die ontvangs was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Saskia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Perfek vir 1 aand. Baie mooi en netjies, klein kamer, maar alles wat jy nodig het, is daar. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was baie lekker. Verblyf was baie mooi skoon, eienaar baie vriendelik. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Very comfortable and easy stay. Delmien was super efficient and friendly and nothing was too much trouble. Very impressed with the room, organised and neat and everything we would need was thought of. Would definitely come back and recommend it to others! The room was immaculate and very comfortable, Delmien went out of her way to make us feel at home without being at all intrusive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline J
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2023

Aangenaam. Ontvangs was goed. Egter net 'n klein rolletjie toiletpapier in badkamer gewees, geen water nie (munisipale probleem gewees). Sy het egter 'n emmer met water gelos vir ons. Geen lepels gewees nie, en ons moes in reën staan omdat deur gesluit was. Sy het nie sleutel by aankoms aan ons oorhandig nie. Moes haar vra om deur oop te sluit. Wind kom deur onder en langs kant van deur. Vreeslik koud gewees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Delmie
Mia Amore
Goeie more Jacqueline. Baie dankie vir jou terugvoer oor Mia Amore. Ons sal beslis aandag gee aan die deur gee. Dit was n besondere koue naweek en beurtkrag maak dit altyd moeilik wanneer dit so koud is. Daar is egter n muurpaneel verwarmer en elektriese laken op die bed. Daar is ook n warmwater sakkie en gasstofie om water mee te verhit tydens beurtkrag. Vriendelike groete. Delmie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Delmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 4, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9d1634b53147266050a739dbb0131322b3266ea60b6a6ae35b8349d654d15e4850c6ba33424768f9bb427765d90f2164204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 4 Berg Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.2272201367 19.420659638424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang