Miamnali
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rholé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Neels E - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier by Kleine Sonskyn. Die huis is lekker ruim, baie goed toegerus en het 'n stoep met 'n baie mooi see-uitsig.
Miamnali se terugvoer
Dankie vir die boodskap Neels, dit was baie lekker om julle te hê as huurders.
Jan D - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing. Lekker ontspanne atmosfeer. Pragtige uitsig.
Mareli J - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlike diens deur Org en fantastiese kuier huis!
Miamnali se terugvoer
Dankie vir die mooi boodskap. Baie bly dat julle lekker gekuier het.
Marli G - Mrt 2016
Algehele gradering
Perfekte vakansie verblyf!
Miamnali se terugvoer
Hi Marli,
Ek is bly julle het dit geniet.
Laat weet as julle weer wil gaan.
Groete
Org
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thys Olivier-straat 31, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang