Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelplaas Gastekamp

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Lorika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Middelplaas Gastekamp
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elsabie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabie V

N ware lushof! Jou siel kan hier rus. Sal definitief weer kom! Waarde vir geld.

Middelplaas is 'n pragtige en rustige tuiste in die mooiste omgewing! Ons was 'n groep van 11 volwassenes en het heerlik en gerieflik gekuier! Ons het dadelik tuis gevoel. Lorika en Pieter was altyd beskikbaar vir enige navrae. Die verblyf was baie netjies en goed toegerus. Die lugreëling was 'n treffer! Die kinders het die plaas en sy aktiwiteite baie geniet. 'n Groot avontuur selfs vir ons grootmense. Hoogs aan te bevele. Aandag is dadelik aan klein probleempies gegee soos bv. 'n stort wat stadig dreineer.

Retha N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha N

Verblyf vanaf Saterdag 11/12 tot 15 /13.

Het in tent tuisgegaan. Goed toegerus. Manjifieke badkamer, opelug. Móóiste paddakoor van alle tye! As jy deel wil wees van die natuur, Middelplaas Gastekamp is jou antwoord! Pieter en Lorika het gereeld ingeloer.

Middelplaas Gastekamp se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg! Dit was vir ons `n voorreg om sulke oulike gaste te hê.

Middelplaas Gastekamp
Melanie L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Melanie L

Moenie jou tyd mors op aanloklike tentverblyf nie, kies liefs 'n ander plek.

Geen selfoon opvangs, ingeval van probleme, soos in ons geval kan jy nie die eienaar kontak nie. Tent se Velcro bokant bed maak nie toe. Die wind waai dan direk op bed. Die tent se flappe is nie onder vas nie. Met die gevolg klap die flappe sodra die wind waai, ons het dit vasgepak met ons bagasie maar die wind ruk die flap onder dit uit. Sou help as daar bakstene was. Het toe nie lekker geslaap nie.

Vanaf
Vanaf R1 058
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 058
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Middelplaats Plaas, Nylstroom, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8104c11e68cd6e290752a359df9acc83693dca78edc17a239a03f4e18d3a37d08d63bc88720f98b078e9a4e415ccaf72669b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 058 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 R33 Middelplaats Farm 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.798897134352 28.586127148479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang