Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midlands Saddle and Trout Resort

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hidcote-weg 152, Sub 7 van Oatesdale-plaas, Hidcote-area Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 770 R1 416 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Midlands Saddle and Trout Resort is in die Mooirivier-area in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë. Die omgewing bied natuurlike prag met verskeie interessante plekke om te besoek in die nabyheid. Dit word ook geag as die poort tot die Drakensberge.

Verblyf word in chalets met verskillende uitlegte gebied. Elke chalet het pragtige uitsigte oor die omliggende heuwels, 'n kombuis, kaggel, waaier en stoep met ingeboude braaigeriewe.

Die oord het 'n restaurant, 'n gesondheidsentrum, avontuurgholf, 'n swembad, vlugbalveld, 'n kroeg en skemerkelkie-sitarea, 'n rolbalveld, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n kruidenierswarewinkel, 'n speletjieskamer, 'n biblioteek, klimraam, wasgoeddiens, speelarea, tennisbaan en foreldam.

Aktiwiteite by die oord sluit voëlkyk, visvang, gholf, voetslaan en perdry in. Dit is die ideale plek vir troues en funksies.

Die omgewing bied talle besienswaardighede en aktiwiteite insluitend die Midlands Meander, stoetplase, wild, kunsvlieghengel, slagvelde, flora en fauna en plaaslike kuns en kunsvlyt.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Anton D
5.0
Een van die mooiste oorde in Midlands. Midlands Saddle & Trout is my gunsteling oornag verblyf. Ongelooflike natuur landskap en uitsig. Vriendelike di...
Sien meer
Jun 2024
Nellien S
Saam met lewensmaat
5.0
Def. 'n plek om te besoek. Baie mooi uitsig en ruim woonplekke.
Feb 2024
Gerrida V
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Amazing, lovely and my kids loved the horse riding!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Nadine H
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. I was very happy with everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Nathalia S
Gesin met tieners
5.0
Stunning views and perfect comfort. A breathtakingly beautiful place, from the moment you drive through the main gate, the beauty and t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 840

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hidcote-weg 152, Sub 7 van Oatesdale-plaas, Hidcote-area Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Midlands Saddle and Trout Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 770
R1 770 R1 416
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 770
R1 770 R1 416
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hidcote-weg 152, Sub 7 van Oatesdale-plaas, Hidcote-area Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyN2VmNDBjLTRjODAtNDdjNi1hMzc5LWVlNzMxYjVhNjRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 770 nouVanaf R1 416 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 152 Hidcote Road Sub 7 of Farm Oatesdale 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.16676308605 29.921763539314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang