Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millys Restaurant and Chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Lynne T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great. It was great. Loved the room and everything associated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janetta Louisa M
1 nag
5.0
Aug 2024

Gerieflik. Ek het die uitsig oor die water geniet. Die kamer is ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelike mense, heerlike kos en die plek is netjies en skoon. Ons het verskriklik lekker gebly en die eenheid het alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
Millys Restaurant and Chalets
Baie dankie, Gerhard. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Riette

Destitia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome clean and neat overnight stay. Halfway to Kruger. Like always, very best overnight stay on our way to the Kruger National Park. Especially when you leave Pretoria late. We also enjoy the food in the restaurant, and the staff is friendly and always accommodating. Very clean and neat accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
Millys Restaurant and Chalets
Thank you! Hope to see you soon. Kind Regards, Riette

Hanlie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Heerlik skoon, netjies, en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestolien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie skoon en netjies, geen geraas nie en sal vir seker weer daar oorslaap. Baie lekker gewees, sal weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2024

Netjies en skoon. Ek het lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie spisiaal om daar te kon wees. Was vir seker die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
Millys Restaurant and Chalets
Baie dankie William. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Riette

Rentia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Gerieflik, goed geleë en netjiese oornagplek. Die eenhede is baie skoon en netjies, met alles wat nodig is vir 'n rustige nag na 'n lang reis. Gerieflik met 'n restaurant op die vooraansitplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Will do this again. Lovely and peaceful but noisy during the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4ZjM5NDU4LWViODUtNDUyZi1hNzVjLTk1MjgxNzAxMjkxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 N4 Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.688466241702 30.212509632111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang