Millys Restaurant and Chalets
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 105
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Lynne T - Aug 2024
Algehele gradering
Great.
Janetta Louisa M - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Gerhard C - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike mense, heerlike kos en die plek is netjies en skoon.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie, Gerhard. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Riette
Destitia P - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome clean and neat overnight stay. Halfway to Kruger.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Thank you!
Hope to see you soon.
Kind Regards,
Riette
Hanlie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Hestolien B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, geen geraas nie en sal vir seker weer daar oorslaap.
Kobus B - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon.
William V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie spisiaal om daar te kon wees.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie William.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Riette
Rentia V - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, goed geleë en netjiese oornagplek.
Annamarie G - Jan 2024
Algehele gradering
Will do this again.
Alan R - Aug 2024
Algehele gradering
Good place to stop over between Jhb and Kruger.
Charles F - Mei 2024
Algehele gradering
Good.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Good day Mr. Foster. We do apologise for the unfortunate experience at our restaurant. We will address the cockroach issue with our pest control company that services us on a weekly basis. We were aware of our shortage of fresh trout at the time, as there can be a scarcity of fresh trout from our suppliers from time to time. Regards, Millys team.
Julie H - Aug 2024
Algehele gradering
Bietjie teleurgesteld.
Maritza U - Aug 2023
Algehele gradering
Die beste oornagverblyf wat ek nog beleef het.
Lees meerMillys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie Maritza ons waardeer jou opreg.
Retha B - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en 'n perfekte oornagbestemming.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie Retha
Kobus L - Mei 2023
Algehele gradering
Dis altyd baie aangenaam om hier te oornag.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie Kobus.
Jou terugvoer word waardeer.
Kobus L - Mrt 2023
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie Kobus, ons waardeer jou terugvoer.
Pam V - Apr 2023
Algehele gradering
Stunning view.
Sj S - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflike ligging.
Markus J - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam oor die algemeen, met paar klein probleempies.
Alf P - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig, ontspanne, lekker kos.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Alf. Ons waardeer jou.
Oliver S - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent experience and great value for money.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Thank you, hope to see you soon
Jeanne M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon verblyf met pragtige badkamer.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie Jeanne, ons waardeer jou terugvoer.
Hennie R - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker plek om te gaan rus.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie Hennie.
Maretha C - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie, Maretha.
Francois S - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende fasiliteite.
Lees meerMillys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie Francois,
Jou terugvoer word opreg waardeer.
Hoop julle kom gou weer.
Gerhard V - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Thank you Gerhard
Retha B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker soos altyd.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Dankie Retha ons waardeer jou opreg
Johan B - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie Johan.
Ons waardeer jou terugvoer.
Maretha C - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie Maretha.
Anton F - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie Anton
Ons waardeer jou terugvoer.
Hermien V - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging, heerlike troutpasteie!
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Beste Hermien
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg.
J V - Nov 2022
Algehele gradering
Sleep over.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie jou terugvoer. Dit word waardeer.
Paul V - Mei 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon en luukse verblyf op die oewer van die dam.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Paul.
Henk B - Jul 2022
Algehele gradering
Very nice, enjoyed it.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Thank you very much Henk, we appreciate your feedback.
Mike M - Sep 2021
Algehele gradering
Stop over from Kruger Park to Durban. We didn't even have to unload our car as security was excellent.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Dear Mike,
Thank you for the kind words.
We look forward to welcoming you soon again.
Johan L - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike oornaggeriewe en ideaal geleë.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie Johan.
Hoop ons sien julle gou weer.
Karin C - Jul 2021
Algehele gradering
'n Groot verassing om so 'n netjiese, groot oornagkamer te kry.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Karin,
Thank you for the kind words, we look forward to your next visit.
Christo V - Mei 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasies. Alles netjies en skoon. Word sterk aanbeveel.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie, Christo.
Hoop julle kom sommer gou weer kuier.
Elize S - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige plek en omgewing.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie Elize.
Retha B - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie Retha
Hoop ons sien julle gou weer.
Santie Q - Mei 2021
Algehele gradering
Perfect stop-over.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Thank you for the kind words Santie.
Please come visit us again.
Frans D - Mei 2021
Algehele gradering
Netjiese kamers met 'n heerlike spyskaart.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie Frans. Hoop julle kom kuier binnekort weer.
Bennie V - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf, goed geleë.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie, Bennie, ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Paul V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, pragtige uitsig oor die water!
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Baie dankie Paul.
Kim V - Mei 2021
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Johannes W - Apr 2021
Algehele gradering
Restaurant teleurstellend.
Jaco B - Mei 2021
Algehele gradering
Good stay-over on the way.
Cornelius Jakobus P - Des 2020
Algehele gradering
Lekker atmosfeer en veilig.
Marlene N - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige diens.
Joeninne J - Feb 2020
Algehele gradering
'n Perfekte oornagplek op pad na die wildtuin.
Adri B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Martin F - Mrt 2020
Algehele gradering
Ideale oornag teen die N4. Dit pas perfek in met ons reisplanne.
Johan L - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en mooi omgewing.
Ria-marié A - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Karin D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n heerlike oorslaap.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Good morning,
Thank you for your review of Millys.
We are so pleased to read that you had a peaceful and good nights sleep at our Millys accommodation.
We look forward to welcoming you back to Millys when next you are in the area.
Kind regards,
Millys
Lauren K - Jun 2019
Algehele gradering
Spectacular beauty and serenity.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Buitengewone skoonheid en stilte.
Die mooiste uitsig omring jou met bedekte berge en 'n helder glans oor die water. Die moeite werd, elke sent.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hans K - Aug 2019
Algehele gradering
Great accommodation on lake.
Morne D - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Good afternoon Morne,
Thank you for your review, we are so pleased to read that enjoyed your stay with us.
The reason why there is no microwave in the rooms is that the accommodation is not self-catering. Millys has a stunning restaurant, with a menu that will satisfy all your needs.
We look forward to welcoming you back to Millys in the near future.
Kind regards,
Millys
Ilze K - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Collie R - Apr 2019
Algehele gradering
Will not recommend the loft rooms to my friends!
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Good morning Collie,
Thank you for your review, we are sorry to read that your stay at Millys was not as satisfactory as you had anticipated.
Your comments in respect to the restaurant will be passed on to the kitchen staff.
Regards,
Millys
Stanley C - Aug 2018
Algehele gradering
Very comfortable and peaceful.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Good afternoon Stanley
Thank you for the kind words. We are so happy to read that you had a comfortable and peaceful nights sleep with us. Millys is the ideal location to refuel, refresh and re-energise whilst on the road trip through Mpumalanga.
We look forward to welcoming you back to Millys when next you are in the area.
Regards
Millys
Ansie V - Jul 2018
Algehele gradering
Net as oornag gebruik, maar een woord: fantasties!
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Good morning Ansie,
Thank you, such lovely words. We are very pleased to hear that your expectations were exceeded and look forward to welcoming you back to Millys when next you are in the area.
Regards, Millys
Jorene M - Des 2018
Algehele gradering
Baie gelukkig en skoon.
Lizette V - Jul 2018
Algehele gradering
Sal vir enige iemand aanbeveel.
Ilze K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjiese, moderne, skoon akkomodasie met fantastiese bed en linne
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Good morning Ilze,
Thank you for taking the time to write a review of Millys on the Travelground website.
We are so pleased that you had a wonderful stay.
We look forward to welcoming you back to Millys when next you are in the area.
Kind regards
Millys
Sienie O - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende plek om te rus.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Good afternoon Sienie,
Thank you so much for the lovely words.
We look forward to welcoming you back to Millys when next you are in the area.
Kind regards
Millys
Yolande R - Nov 2017
Algehele gradering
Akkommodasie was fantasties! Netjies, goeie ligging, mooi natuur en gemaklik!
George R - Mei 2017
Algehele gradering
Eerste klas!
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Good afternoon George, Thank you for your review of Millys. We are pleased to see that you had a 5 Star experience during your stay with us. We look forward to welcoming you back to Millys when next you are in the area. Regards, Millys.
Marietjie C - Feb 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld en alles net puik!
Elet K - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig en pragtig!
Tania K - Nov 2017
Algehele gradering
Rusgewende omgewing.
Keith V - Sep 2017
Algehele gradering
Perfekte ontspan venue.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Good afternoon Keith
Thank you for your review of Millys on the Lekkerslaap website.
We are very pleased to read that you had a relaxing time.
Millys looks forward to welcoming you back when next you are in the area.
Kind regards Millys
Wessel W - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker en modern!
Gary C - Nov 2016
Algehele gradering
Beautiful, spacious, well appointed rooms.
Lelani S - Nov 2016
Algehele gradering
Was fantasties.
Walter S - Sep 2016
Algehele gradering
Ideal for a stop-over to Kruger Park!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ideale oornagplek op pad na die Wildtuin toe!
Modern, baie skoon, en gerieflik. Asemrowende uitsig oor die dam, heerlike kos by die restaurant, vriendelike en doeltreffende diens. Baie gerieflike oornagplek in die Laeveld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jacqui B - Aug 2016
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Claire H - Jul 2016
Algehele gradering
Fantastic stopover from Gauteng to Kruger.
Heste V - Jun 2016
Algehele gradering
Amazing!
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Good afternoon Heste
Thank you for taking the time to write this review of your experience at Millys. We appreciate the kind words in respect of the accommodation provided at Millys.
We look forward to welcoming you back to Millys when next you are in the area.
Regards
Millys
Anton E - Mrt 2016
Algehele gradering
Room with a view, not need to say more.
Cornel S - Jan 2016
Algehele gradering
Puik!
Fanie V - Sep 2016
Algehele gradering
Asemrowend mooi omgewing!
Illze L - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker gekuier!
Elaine L - Aug 2016
Algehele gradering
Excellent stay.
Walter S - Jun 2016
Algehele gradering
'n Baie aangename oornagplek.
Millys Restaurant and Chalets se terugvoer
Good morning Walter
Thank you for taking the time to write a review of your experience at the accommodation at Millys. We look forward to welcoming you back to Millys when next in the area.
Kind regards
Millys
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Lezaan C - Nov 2015
Algehele gradering
Alles was pragtig! Die diens was wonderlik en die kamers so luuks!
Veronica S - Sep 2015
Algehele gradering
Een overnachting op weg naar Kruger.
Frits V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie mooi, die restaurant word sterk aanbeveel.
Chris-mari H - Apr 2015
Algehele gradering
Ek sou maklik veel langer kon bly!
Schalk P - Mei 2015
Algehele gradering
Rus vir tam lyf by Millys.
Eben J - Nov 2015
Algehele gradering
Great place.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Adriaan V - Mrt 2015
Algehele gradering
Beknopte kamertjie, geen uitsig op dam.
Lees meerHanlie V - Apr 2015
Algehele gradering
Die verblyf is baie modern en netjies.
Estelle V - Des 2014
Algehele gradering
Skoon, luuks en gerieflik!
Juan N - Sep 2014
Algehele gradering
Asemrowend, baie modern en goed toegerus.
Carine P - Aug 2014
Algehele gradering
It was a fantastic stay
Lynn S - Aug 2014
Algehele gradering
A fabulous, peaceful, neat and tidy place
Hermien V - Mrt 2014
Algehele gradering
Great halfway stop to Kruger / eastern Mpumalanga
Annelize D - Des 2014
Algehele gradering
'n Groen hemel!
Eugene S - Jul 2014
Algehele gradering
Pragtige, ruim en moderne verblyf!
Odine E - Sep 2014
Algehele gradering
Modern, netjies en baie goeie kliëntediens!
Amanda H - Mei 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik en baie netjiese verblyf.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang