Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milner Avenue Self-Catering Units

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Madeleine D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jan 2024

Uitstekend. Al is dit nie ek self wat daar oornag nie maar een van ons werkers, is hy ongelooflik gelukkig met diens en netheid. Van my kant af tov bespreking ens is julle ongelooflik, altyd bereid om te help en julle stap beslis die ekstra "myl" vir kliente. (Baie dankie vir altyd spoedige terugvoer.)

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eldridge K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

My stay was absolutely wonderful and I will recommend it to anyone else. My stay at the accommodation was excellent and the service delivery was first class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cupido M
Lang verblyf
4.2
Jan 2024

Het lekker gekuier. Staff is baie vriendelik en behulpsaam. Ja, het lekker gebly, maar hier en daar kan nog veranderings aangebring word, soos WiFi-opvangs baie swak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lauren E
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Didn't feel like we had much privacy. The other guests didn't really give us any privacy. They were up and down on the deck. Check out time is off-putting. Also, there weren't any of the essentials one would normally find in a guest house. Glasses were really small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Heidi O
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jun 2024

Will think twice to go back. A pot was badly burned in the cupboard. They did exchange it the next day, and the gate opens randomly. The shower does not have a door, and the entire floor was wet after a shower, so we had to mop. We cleaned ourselves. Had to ask for toilet paper and rubbish bags.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Llewellyn M
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jun 2022

Ongemaklik. In die kombuis was die sink vuil en die beddegoed was ook vuil. Dit was 'n baie onaangename ervaring - sal niemand aanraai nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Tracy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

We had an enjoyable experience. We had our privacy. The host Candy was great and very helpful. We really enjoyed our stay. Would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam N
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Waarde vir geld. Vir die koste wat hulle vra, is dit die moeite werd om daar te bly. Die meer is die grootste voordeel van die verblyf se ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dineo Prudence H
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Des 2019

Please up your level of care for your future clients. The place was not properly cleaned, we struggled for toilet paper. They did not even provide us with sugar and tea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Delmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 130

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R500
R 500 R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R 500 R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Milnerlaan 125, Noord-Eind, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5YThmMDhhLTNjMmMtNGUyMi1iZGRlLTE0NDNiYTJkZDIwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R400 per nag, vir 2 mense 25 5 1 4 125 Milner Avenue North End 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.9313999 25.59553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang