Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mirabel Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Anton N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Kunstig versier, mooi tuin, stil buurt, loopafstand van dorp. Gastehuis is in stil deel van dorp, maar naby aan winkels in hoofstraat. Kon lekker te voet van Maribel af Parys verken. Lekker afgekoel in die swembad in die middag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Groete, Rose

Zelda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Mirabel is 'n absolute juweel! Ons sal beslis weer daar bespreek. Ons het vrek lekker gebly. Baie netjies en skoon met die vriendelikste gasvrou en werknemers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir mooi terugvoer van jou af. Ons hoop om julle gou weer by Mirabel te ontvang. Groete, Rose

Alwyn S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Baie goeie ligging en waarde vir geld. Die kamer was lekker groot en die bed gemaklik. Ons het baie lekker gespeel in die tuin met ons klein seun en ook in die dammetjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir terugvoer, ek is so bly dat julle die tyd by Mirabel geniet het. Ons streef om die verblyf gemaklik en lekker vir almal te maak. Baie dankie.

Cornel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was 'n aangename tydjie. Ek het baie goeie diens ontvang. Die stort was so vreeslik groot en gemaklik. (Sal so een by die huis wou hê) Ek sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Thank you for the review. Thank you Rose

Cornelia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Unieke, pragtige tuiste wat parts saamvat in een huis! Maklik en lekker! Geen moeite, in en uit met gemak, dit geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om u gou weer by Mirabel Gastehuis te sien. Groete, Rose

Anton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

It was "lekker". It was lovely, but the unit is warm. There are two fans in the room, but no aircon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Dear Anton Thank you for the review. It's always nice to receive feedback from our guests. The power supply to the premises is maxed, that's why we only have 1 unit with an air-conditioner at the moment. We do recommend booking that unit in the future, it is mentioned in the descriptions which unit has the air-conditioner. Thank you, Rose

Kotie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Perfek vir 'n wegbreek. Baie netjiese gastehuis. Ruim eenheid en baie smaakvol. Toegerus met alles wat nodig is. Kan hulle met groot vrymoedigheid aanbeveel. Geen krag- en waterprobleme gehad nie. Groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Kotie. Hoop om julle gou weer by Mirabel te sien. Groete, Rose

Rasepalo K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Excellent. Superb and a place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Thank you for the review, we do appreciate it.

Annali L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Baie lekker bed. Lekker rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer Annali. Hoop om julle gou weer by Mirabel te sien. Groete, Rose

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 5, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ac37357f9cfb27e83a06a8ac2a0345dc6f826690c64eeb9ad7283e00461e85e7346ec67f4c79b578f2d8025d56d3e954685?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 5 De Villiers Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.896607409436 27.453537253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang