Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mirage Toeriste Kamers

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Samuel L
1 nag
5.0
Nov 2024

Cozy, welcoming, handy and serviceable. Short stay where the host was really welcoming and helpful. I recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie S
1 nag
5.0
Sep 2024

Great and affordable stay. Just what I needed. Will definitely do it again. Wow. I never expected such a warm and kind, clean, safe stay over in a small place I normally drive through. A night well rested and fresh for travelling of more than 800kms the next day. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Soos hierbo. Het baie lekker gerus, rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Vriendelike oom en tannie. Die oom was so geduldig ons het 12 uur die nag daar aangekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette P
1 nag
5.0
Apr 2024

Vriendelik ontvang, rustig, kamer netjies. Enkel bejaarde dame met hondjie. Dis my tweede oorbly by Mirage. Kamer was netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang, soos die eerste keer, wat so 3 jaar gelede was. Veilig parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie vriendelike skoon fasilitete. Ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Funksioneel. Bevredigend. Hierdie instansie het gebied presies wat ons nodig gehad het. Ons het gesoek na slegs oornagverblyf wat goedkoop is. Ons het nie luuksheid verwag nie en het gekry waarvoor ons betaal het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Awesome. Our brief stay was enjoyable. The host couple are very involved and are doing a great job.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa M
1 nag
5.0
Jan 2024

Gerieflik en skoon - vriendelike en hulpvaardige mense! Gerieflik, netjies en skoon. Baie vriendelike en hulpvaardige mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha D
1 nag
5.0
Jan 2024

Awesome. Baie lekker oornag. Eenheid is goed toegerus en mense is besonders vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Albertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 14, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk2InnkgAkOdmDEpg8n2akusNLLqtt6JZNMc0YVrsxPoRo9XOO5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 146 5 1 5 6 Mark Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.587801850927 23.504941012303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang