Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Orchards Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Misty Orchards Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andre B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

My droom aftreehuis en omgewing - huisie in die berge.

Wow - rustig - mooi - berge en nogmaals berge - plaasatmosfeer - stil en ver van gewoel en werkskap van die stad, maar tog naby George.

Ronel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Salig, natuurskoon, rustig.

Salig, weg van stad se rumoer, net met natuur se skoonheid om in te drink. Kon nie genoeg fotos neem nie. Baie veilig en als wat jy nodig het is daar. Sal definitief weer kom.

Ab V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ab V

Cosy fireplace helped with loadshedding and the very cold day.

A beautiful setting worthy of a day's hiking and a stayover of more than just a night.

Louis V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Rustig, netjies met al die nodige toebehore en pragtige uitsig!

Sakpas en presies waarna ek op soek was!

Erica S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica S

Rustige area met mooiste uitsig.

Lieflike huis, goed toegerus, netjies en skoon. Die mooiste uitsig oor die plaas. Gasvrou het vooraf alle inligting gekommunikeer.

Petro V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Asemrowend mooi met rus vir die siel.

Pragtige groot huis met 'n stoep wat enige uitsig sal oortref. Heerlike beddens met kwaliteit linne. Alles wat mens benodig vir 'n heerlike kuier. Net buite al die choas van George maar naby genoeg aan alles wat mens nodig het.

Chris K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K

Pragtig en uit die boonste rakke.

Baie rustig omgewing, mooi plaas. Daar is baie trots van die eienaars wat in die plaas ingaan, so mooi met 'n asemrowende uitsig en rustigheid.

Misty Orchards Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Bly julle het lkker gekuier by ons op die plaas, sien uit om julle weer te ontvang!

Misty Orchards Guesthouse
Louise R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Excellent.

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Thelma F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma F

Ons het elke oomblik geniet!

Baie dankie vir die wonderlike verblyfervaring. Daar is alles wat mens nodig het en nog meer. Dis baie prakties uitgelê, die detail is perfek, alles is mooi skoon en die uitsig is wonderlik. Ons sal beslis weer kom.

Coenie L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie L

Prentjiemooi.

Pragtige huis en ligging. Die huis is baie goed toegerus en alles is gemaklik.

Misty Orchards Guesthouse se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gekuier by ons op die plaas. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Misty Orchards Guesthouse
Helen B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B

Baie rustig en pragtig.

Baie rustig en pragtig, sal dit definitief aanbeveel.

Dorinda G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorinda G

Die beste verblyf in die Garden Route.

Baie dankie Suzette vir die mees ongelooflikste verblyf wat ons al gehad het. Ek het 29st April getrou by Oppie Plaas en die was die lekkerste verblyf wat ek saam my gevolg gehad het die aand voor die troue en die aand van die troue. Dit was alles so skoon en netjies. Die uitsig is sprokiesmooi! Die ontbyt in die oggende - elke sent werd! Jy gaan dit nêrens vind in 'n restuarant nie! Ons gaan definitief weer hier kom bly! Stunning!

Misty Orchards Guesthouse se terugvoer

Dit was die grootste plesier Dorinda! So bly julle het lekker gekuier by ons en dat ons kon bydra tot julle spesiale dag! Sien uit daarna om julle weer te ontvang!

Misty Orchards Guesthouse
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 760
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waboom-plaas, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyZWE5MjFiLTcxM2ItNDU1MS05NWM4LTU4YTQzOTRmNGVhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Waboom Farm Waboomskraal 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.882222222222 22.345833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang