Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mizpah

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona 17, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Mizpah bied selfsorg-vakansieverblyf in 'n woonstel op die grondverdieping van 'n huis wat apart verhuur word. Dit is in die hartjie van Jongensfontein geleë en ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die Tuinroete se kus.

Die woonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n knus leefarea met gemaklike sitplek, 2 enkelbeddens, 'n kaggel en 'n etenstafel.

Buite is daar 'n lieflike stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n see-uitsig in die verte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Daytona 17, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona 17, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA458bb6943a044061ff01b1699a1474f1d1099d8bc932938272657a085caf922eb89aa723d24751372592791f7b3addfd84ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 17 Daytona Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42518 21.34159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang