Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mizpah

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona 17, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Mizpah bied knus selfsorgvakansieverblyf op die grondvlak van 'n apart gehuurde eiendom. Geleë in die hartjie van Jongensfontein, kan dit 'n goeie opsie wees vir 'n gesinswegbreek aan die kus van die Tuinroete.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir tot 7 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n stapelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 2 enkelbeddens en 'n kaggel. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Buite is daar 'n lieflike patio met sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan terwyl hulle die see-uitsigte in die verte bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Daytona 17, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona 17, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA458bb6943a044061ff01b1699a1474f1d1099d8bc932938272657a085caf922eb89aa723d24751372592791f7b3addfd84ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 17 Daytona Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42518 21.34159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang