Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modderfort

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 154

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 71 resensies vir Modderfort
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cobus P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus P

A wonderful, peaceful stay.

The stay was great, the location is lovely. The house was well equipped for everything we needed, clean and very comfortable. The only slight issue was when locals saw us sitting on the patio (which is very visible from the road), they would ask to wash the car or clean the braai, etc. for money, but they didn't pester too much after being told no.

Anke V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke V

Lekker en rustig.

Ons het vreeslik lekker gebly, alles is daar jy hoef niks saam te neem nie. Dit is skoon, rustig en al so goed gelig. Daar is tot bord speletjies en braai gereedskap.

Susanne K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne K

Pleasant old fashioned feel with comfort.

Superb communication from our host. The house is exactly like the photos - quaint, old-fashioned feel, but with everything one needs. Very comfortable beds and linen, but do note not suitable for very tall people (framed beds). Bath inside only, but nice outdoor shower. No water from taps when load shedding, but host did supply many 5l waters. The best feature is the verandah and garden, with many trees and hence fantastic shade, bird life and birdsong. All in all a lovely stay, and the communication was superb, as were the thoughtful touches - laid out tea tray with delicious biscuits just to name one.

Tanya J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya J

Modderfort is 'n klein wegkruipplekkie, waar mens jou eie batterye kan herlaai.

Ons het heerlik gebly, en alles wat ons kon benodig het, was binne handbereik. Ons gasvrou het baie moeite gedoen met inligtingverskaffing vooraf, die regkry van vuurmaakhout, en selfs heerlike koekies met aankoms. Die beddens is hemels, en ons het so lekker geslaap. Ons twee hou van ontsnap uit die warboel van die stad, en die verblyf was perfek, met absoluut niks om te doen nie; baie gelees, geslaap en die natuur ingedrink vanaf Modderfort se lekker sitstoep. Die enigste kritiek is dat die stortdrein geblokkeer was vir die duur van ons verblyf, selfs na rapportering daarvan.

Marno E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marno E

Ons het een aand oorgeslaap en dit was 'n fees gewees om by Modderfort die aand te kon spandeer.

Sal vir seker weer by Modderfort oorslaap.

Modderfort se terugvoer

Marno, so bly julle het lekker gekuier en ek hoop julle kom sommer gou weer - vir 'n bietjie langer.

Modderfort
Lizzi L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzi L

Relaxing. Comfortable. Welcomed.

Robin sent regular messages advising where to get good breakfasts, sundowners, and nice meals. He also informed us about load shedding while we were there and provided updates on the weather forecast for the weekend!

Modderfort se terugvoer

Glad you enjoyed your stay.

Modderfort
Adél F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adél F

Rustig. Pragtig. Cosy.

Die stilte van die dorp weergalm wanneer mens op daai day bed op die stoep sit. Ons het so spesiaal gevoel met al die klein touches waarmee ons verwelkom was. Modderfort is 'n klein juweel.

Zelda W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W

Belewenis om die dorpie te sien.

Rosendal is 'n bitter klein dorpie, maar pragtig om te sien en dis wonderlike mense wat daar bly.

Annelie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie P

Warm, knus, gesellig. Absoluut 'n gem!

Ons het 'n info-pakkie gekry met als daarin, eetplekke met kontakbesonderhede, Rosendal-winkeltjies, buitelugaktiwiteite, ens. Baie dankie Contessa Robin dat jy ons verblyf so spesiaal gemaak het!

Carmen B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B

Rustig en pragtige plek.

Sien sterre.

Modderfort se terugvoer

Baie bly dat julle so lekker by ons gekuier het. Kom gou weer.

Modderfort
Yolandie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie V

Ons het vreeslik lekker by Modderfort gebly!

Tot in die fynste detail is Modderfort 'n prentjie! Die beddens is baie gerieflik en ons gasvrou het aan alles gedink om ons welkom te laat voel.

Didi B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Didi B

Modderfort is 'n ouer huisie, maar pynlik netjies, en baie gerieflik. Goeie waarde vir geld.

Kommunikasie was uitstekend. Goeie waarde vir geld.

Nico W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico W

Kunstig.

Lekker ou plekkie, die gasvrou is baie vriendelik.

Annelies V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annelies V

Heerlik ontspan.

Rosendal se inwoners laat ons elke keer baie welkom voel.

Britt L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Britt L

Cute, quaint and private - lovely spot.

Loved the property, very clever amenities for our stay, especially all the candles in the right places during load shedding. Loved the outdoor shower and the beautiful decor. The ice in the freezer came in handy and the speaker for music was good to have. Love the decor and furnishings too. Thank you.

Rodney S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney S

Dit was heerlik by Modderfort!

Die huisie lyk presies soos op die foto's. Ons het net nie besef dit gaan so 'n ou huisie wees nie, maar ons was aangenaam verras. Dit was regtig vir ons lekker om daar te bly! Alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Daar was tot bottels water om te gebuik as daar beurtkrag sou wees. En fynhout om die kaggel mee aan die gang te kry! Ek het baie foto's geneem en vir my familie en vriende gestuur. Die mooiste plekkie!

Modderfort se terugvoer

Haai Rodney, dankie vir jou terugvoer, dis jammer julle kuier was so kort. Hoop julle kuier gou weer.

Modderfort
Heinrich L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich L

Baie lekker plek.

Baie skoon en netjies.

Martin J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martin J

Baie lekker. Net baie koud. Vuurmaakplek kort dringend aandag.

Upgrade die vuurmaakplek. Ons was uitgerook.

Modderfort se terugvoer

Haai Martin, baie dankie vir julle terugvoer en ek is jammer om te hoor dat julle gesukkel het met die stofie. Ek sal beslis plan maak om te verseker dat daar beter aansteekhoutjies en firelighters is om aansteek te vergemaklik.

Modderfort
Maryka S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka S

Priceless.

Baie oulike plek. Die restaurante is ook puik!

Modderfort se terugvoer

Bly dat julle lekker gekuier het. Kom gou weer.

Modderfort
Ronel V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Pragtige tweeslaapkamer huis met tuin.

Die gasvrou was baie vriendelik en het vir ons aanwysings voor die tyd gegee, asook waar die sleutel gebêre word. In- en uitklok was baie gerieflik. Die huis het 2 slaapkamers elk met 'n dubbel bed en 'n pragtige "outydse yster katel" die bed het goeie gehaltelinne op gehad. Daar is 'n badkamer met 'n "slipper bath"-toilet en 'n wasbak. Hande seep en room was voorsien. Daar was ook 'n stort in die tuin. Die kombuis was toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond en yskas. Daar was 'n groot tafel om by te eet binne as jy nie wou buite op die stoep eet nie. Die groot stoep was 'n lekker kuierplek met 2 dagbeddens met pragtige kleurvolle komberse en kussings. Daar was 'n groot tafel en stoele op die stoep waar jy gerieflik kon by eet en kuier. Daar was lampe voorsien vir loadshedding. Daar was 'n braai-area, bring net jou eie hout saam as jy wil braai. Daar was geen TV of WiFi nie. Die tuin was omhein en veilig vir troeteldiere. Jy kon jou motor langs die huis parkeer. Oppidam Coffee Shop was 'n teleurstelling met "average" ontbyt, sal hulle nie aanbeveel nie. Maak eerder jou eie ontbyt. Ons kan Modderfort aanbeveel vir lekker selfsog verblyf.

Lindy K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy K

Heerlike kuier huisie.

Smaakvolle huisie met lieflike stoep. Perfek om te kom ontspan.

Modderfort se terugvoer

Haai Lindy, dankie vir gawe woorde en besoek aan ons. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Modderfort
Anton M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Heerlik en "hip".

Lieflike huisie in Rosendal, kunstig en doeltreffend toegerus. Kinders geniet die stoep en groot werf. Dit is so "Rosendal" soos dit kom!

Joseph C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph C

Wonderfully thought out.

Truly a well thought out, wonderful place.

Anje Z - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje Z

Rustig met genoeg spasie vir kinders om heerlik te speel. Die huisie is knus en mens voel dadelik tuis.

Baie vriendelike diens. Die hele dorp is gasvry. Die huisie laat mens onmiddellik ontspan. Ons het heerlik voor die stofie gesit en koffie drink. Wyn op die stoep en die buite stort onder die sterre was 'n heerlike belewenis.

Elmarie R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R

Rus vir jou siel.

Wat 'n fantastiese plek. Ek gaan verseker weer kuier.

Chris H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

'n Lushof van kleure en kunssinnige ontwerp. Netjies, ruim en goed ingerig.

Kos vir die siel. Rus en vrede wat mens omvou.

Tertia E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia E

Stukkie hemel op die platteland.

Lieflike plekkie gevul met eenvoud, smaak, warmte en pragtige, fyn detail. Ons het so lekker op die stoep gekuier. Sal beslis weer wil kom draai.

Matt C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt C

Great cottage, beautifully appointed.

This was our second stay at Modderfort. What a great little cottage with everything you need. It's a gem.

Kerryn F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerryn F

Quaint Cottage in an Eastern Free State Gem of a town!

Felt welcomed & right at home, so relaxed we wished we stayed an extra night!

Modderfort se terugvoer

Thank you for your kind words. I look forward to another visit and hosting you again soon.

Modderfort
Malinda S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S

Sielerus.

Hier word mens teruggeneem na die nostalgie van 'n era waarin alles so rustig was. Hier verlang jy na jou ouma se kos en stories vertel in die aand by die kerslig. Ons sal beslis binnekort weer hier kom tuisgaan om die stilte en nostalgie weer te kan beleef.

Jan C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C

Rus en vrede op 'n plaasdorp.

Modderfort is 'n cute plekkie met baie charm. Die stoep was baie lekker om te sit en kuier en die dorp se dinge te besigtig. Die eenheid was goed toegerus met al die nodige toebehore. Die tuin is baie groot vir die kinders om in te speel. Die plekkie was skoon en netjies. Ons het wel 'n probleem gehad met die waterdrukking, maar dit was a.g.v. loadshedding. Maar hulle was meer as gewillig om vir ons 'n plan te maak, maar dit was nie nodig nie. Ons wou die dorp Rosendal ervaar en het besluit op Modderfort vir ons verblyf. Sal gerus die verblyf aanbeveel.

Elmarie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Lieflike huisie met baie karakter!

Baie oulike plekkie, vol karakter! So lekker warm geslaap en die warm buitestort is 'n wenner! Ons sal beslis weer daar bly!

Nicola H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola H

Relaxing.

Cute and modern place with attention to detail.

Lizette B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Heerlik om in so 'n keurig gemeubileerde huisie te bly.

Dit was heerlik om na 'n stamperige pad by so 'n oase aan te kom. Ons sal weer die slaggate aandurf om by daardie allermooiste huisie oor te bly!

Sanri V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri V

Rustig en pragtig

Dit was 'n belewenis. Die hondjies het dit vreeslik geniet om op die grondpad te stap met beeste en skape so in die omtrek. So naby aan die natuur gevoel. Voel of mens wegbreek van al die gejaag.

Ciska S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska S

Outentiek en lieflik verwelkomend!

Die huisie pas perfek in Rosendal. Ons was heerlik ontvang in 'n warm huisie met die fynste detail en die belofte van lente saam met 'n paar bloeisels! PS. daar is 'n pikante muis (met 'n huis) in die tuin. As jy stil genoeg sit is dit die oulikste wesentjie om dop te hou! Ek dink dis 'n meisie muis. Net meisies is so organised!

Talita R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita R

Awesome.

Stunning and welcoming! Will go back any day!

Marna H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna H

Pragtig en vreedsaam

Pragtige huise en so gerieflik met alles wat mens nodig het. Ons het die mooiste Vrystaat-sonsondergang vanaf die stoep beleef.

Matty S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty S

Plattelandse sjiek.

Modderfort is een van vele verblyf opsies in Rosendaal, maar een van die goedkoper opsies sonder om enige iets prys te gee. Ek het my verlustig aan al die detail en die mooi goed - soos uit 'n tydskrif. Daardie twee dagbeddens op die stoep met die pragtige dekens is die kersie op die koek.

Ashleigh T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh T

A cosy, quaint delight.

Modderfort is a gorgeous little cottage, full of delightful little surprises - from the antique teacups and rusks set out on the table for us when we arrived, to the baths salts, to a deliciously deep slipper bath, to the luxurious down duvets that kept us snug on some very cold nights. Can't recommend it highly enough. We found Rosendal charming, too - picturesque, arty and quiet, with very friendly people - and the local restaurant/bar (Yollas) had the best "dirty fries"!

Margaret L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret L

Dit was fantasties! Ek sou net graag 'n haardroër wil hê.

Die duvets met goose down in is luuks maar my man is allergies daarvoor.

Annemarie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D

Wonderlike plekkie met die mooiste ou goed. Buitestort is 'n wenner. Niks meer nodig nie.

Wonderlike plekkie met die mooiste ou goed. Buitestort is 'n wenner. Niks meer nodig nie. Enigste aanbeveling is dat die stoele buite bietjie uitmekaar val, maar die 2 beddens op die stoep was heerlik vir 'n middagslapie.

Rory M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory M

Absolute bliss. Cottage was quaint, quirky and creative. Outdoor shower was a highlight.

We will comeback for a longer stay.

Deon R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R

Heerlike verblyf en perfekte plek om af te skakel.

Die verblyf is baie mooi ingerig. Ons het lekker gebly. Daar kan dalk meer eetgerei beskikbaar wees.

Frikkie H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie H

Altyd lekke. Een van my gunsteling plekke om te bly.

Die vlêrmuis-probleem in die dak moet net uitgesorteer word.

Kyle J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle J

Great accommodation, poor roads.

The cottage is a delight. However roads to Rosendal (R26 and R70) are a total disgrace and a danger to all who travel on them. Endless deep potholes, some covering both sides of the road.

Ronel R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Oulike plekkie met alles wat jy benodig.

Ons was verras oor hoe goed toegerus Modderfort was. Ons het ongelukkig baie koue weer met reën gehad, maar daar was elektriese komberse en selfs 'n houtstofie wat ons warm gehou het. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Judy V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V

What a quaint, comfortable stay!

Henriette was amazing with communication and prompt, helpful service when we needed it. It felt like a home away from home - warm, quaint, cosy - and the homemade rusks were a treat. The outside hot shower was such fun, even in the cold and rainy weather. We will definitely be back.

Izelle S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle S

Asemskep..

Perfekte bestemming as 'n mens soek na stilte, natuurskoon. Huisie uit die boonste rakke. Dankie. Ons het heerlik gekuier.

Nico K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K

Heerlike verblyf. Pragtig versorg en aangebied !

Volgende keer bly ons langer . Die regte plek om te ontspan en vanwaar jy kan verken .

Anton C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C

What a fantastic house!

Modderfort is perfect and ticked all the right boxes. Really nice, clean and the house has a calmness about it. Will definitely be back.

Kim T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim T

Pure magic!

Rosendal is a complete gem, and Modderfort is the perfect accompaniment to this beautiful town! Plush white linen and flowers at each bedside await you! Our second visit and we will be back again!

Antoinette R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R

Heerlik, stil en rus vir jou siel.

Ons het heerlik gekuier as 'n familie, die plek was baie netjies en skoon en ek sal beslis weer daar tuisgaan. Ek sou net baie graag die gasvrou wou ontmoet, maar sy het vir ons heerlike slaaie en vleis gereed gehad in die yskas wat ons die aand kon braai. Sy het vir alles gesorg, tot braaihout!

Reinet J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet J

Plek vir asemskep.

Pragtige huisie met 'n heerlike stoep vir kuier en om die sonsondergang te geniet. Netjies en stylvol met alles wat mens nodig het. Net die plek om te gaan asem skep.

Louise L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Wonderlike stil, rustige wegbreek in 'n baie spesiale kothuisie.

Lieflike plekkie, baie gerieflik.

Lida V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida V

Fantasties en verrassend.

Baie groot bederf en snoesige verblyf. Baie dankie.

Keith L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith L

Excellent.

The accommodation was excellent. Friendly people as well in town.

Una V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una V

Platteland paradys waar jy kan rustig raak en ontspan.

Modderfort is 'n juweel van 'n plekkie. Henriette het ons welkom en versorg laat voel. Sy gaan uit haar pad uit om seker te maak dat als glad verloop. Die huis is pragtig en volledig toegerus. Die buite-stort was wonderlik ten spyte van die effe kouer weer. Die geriewe was skoon en netjies en die beddens het heerlik snoesig geslaap. Ons gaan beslis weer terug! Dankie Henriette vir al jou moeite!

Leon E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E

Sprokieshuis.

Modderfort is 'n pragtige huisie, wat stylvol ingerig is en alles (en meer) bevat wat 'n reisiger nodig het.

Matthew C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew C

Creative, quirky, stylish. Perfect!

What a great little cottage Modderfort is! Beautifully decorated, equipped with everything you need and situated within walking distance of everything in Rosendal (not that one needs to go very far to reach anything here). The attention to detail is superb, communication from the owner was brilliant, sunsets from the stoep are golden. I can't fault Modderfort, it's a gem!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kreatief, kleurvol, stylvol. Perfek!

Modderfort is 'n lieflike kothuisie! Pragtig versier, toegerus met alles wat jy nodig het en geleë binne loopafstand van alles in Rosendal (nie dat jy baie ver moet gaan om iets te bereik nie). Die aandag aan detail is wonderlik, kommunikasie van die eienaar was briljant, sonsondergange van die stoep is pragtig. Ek kan geen fout vind met Modderfort nie, dis 'n juweel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anni S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anni S

Die mees bekoorlike Hansie en Grietjie huisie suid van die ewenaar.

Varsgebakte koeksisters en kaggelhout. Die eienares het die olieverwarmer aangeskakel laatmiddag om ons huisie te verwarm in die bibberkoue. Tuinblomme oral en ongerepte landskap rondom ons huisie. Die aandag aan detail is verstommend en die buitestort met warm water op 'n winteroggend onvergeetlik!

Wim B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim B

Fantastiese plek!

Was baie lekker rustig. Skoon en netjies. Als wat jy benodig in die mooi huisie.

Saritah P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saritah P

Heerlik!

Die naweek in Rosendal was alles waarvoor ons kon vra. Keurige verblyf met ekstra spesiale aandag in die vorm van vars gebakte koekies. Wonderlike wit linne, ‘n groot lekker bad en heerlike warm water. Ons het elke oggend die Queen Anne-stofie gepak en aangesteek teen die koue. Goed toegerus en mooi versier met kuns en getuig van goeie smaak.

Zanelle V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanelle V

Heerlike wegbreekplekkie en baie rustig.

Modderfort is die perfekte plekkie om na toe weg te breek uit die besige stad. Ons het die rustige kultuur baie geniet, asook die natuurskoon van die omgewing. Die huisie bied alles wat jy nodig het en meer.

Andries V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Wonderlike ligging, puik akkommodasie - skoon en stylvol ingerig.

Vanuit die staanspoor was dit 'n plesier om met Modderfort te skakel - inligting en kommunikasie was tydig en akkuraat. Die verblyf was uiters stylvol, silwerskoon, en die ligging puik. Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek.

Shani V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani V

Elegant, stylvol en gerieflik.

1 nag oorgeslaap vir 'n troue in die omgewing. Heerlik geslaap, netjies en skoon. Koffie, tee, melk en suiker was beskikbaar.

Ansie F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie F

Salige wegbreek in die Vrystaatse platteland.

Baie goed ingerig met kwaliteitlinne en kombuisware.

Kimberleigh T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberleigh T

Absolutely phenomenal.

Amazing space; stylish yet comfortable. Milk in the fridge, freshly picked herbs and roses. Highly recommended!

Gerrie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie P

Kon heerlik herlaai by hierdie pragtige huisie en rustige, vriendelike dorpie.

Pragtige huisie, baie goed toegerus en lieflike buitestort. Kon heerlik uitrus, ons is heeltyd op hoogte gehou van moontlike watertekort hoewel dit ons nie oorgekom het nie, asook van die gebeure wat ons kon bywoon op die dorpie. Dit was 'n groot avontuur om al die eetplekkies en winkeltjies op die dorpie te besoek. Die mense van die dorpie is baie vriendelik.

Modderfort se terugvoer

Dankie Gerrie, hoop ons sien julle weer!

Modderfort
Joanne D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne D

Heerlike, rustige wegkom van die harwar van die stad!

Modderfort is 'n pragtige juweel in die rustige dorp van Rosendal. Die stoep is heerlik om op te kuier en die plekkie is toegerus met alles wat mens nodig het. Een ding wat baie belangrik is vir die gaste om te weet is dat daar geen buitelig by die braai-area is nie - so dis belangrik om 'n lamp of head lamps saam te vat vir braai na sononder.

Anri G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anri G

Dit was fantasties, rustig en hemels.

Wat 'n pragtige plek. Ons het die rustigheid vreeslik geniet. Ek is verlief op die kunstigheid van die huisie, elke hoek is mooier as die ander.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De la Harpe-straat 104, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1076c853bc3df7ccdc0d1d6d59b13fa00454b220c547866ccf5b51e02656419177b127ef62d5bc1090586c1cf0d0664cad7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 71 5 1 5 104 De la Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.501171853737 27.933306589591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang