Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modderfort

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Cobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

A wonderful, peaceful stay. The stay was great, the location is lovely. The house was well equipped for everything we needed, clean and very comfortable. The only slight issue was when locals saw us sitting on the patio (which is very visible from the road), they would ask to wash the car or clean the braai, etc. for money, but they didn't pester too much after being told no.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Lekker en rustig. Ons het vreeslik lekker gebly, alles is daar jy hoef niks saam te neem nie. Dit is skoon, rustig en al so goed gelig. Daar is tot bord speletjies en braai gereedskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanne K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Pleasant old fashioned feel with comfort. Superb communication from our host. The house is exactly like the photos - quaint, old-fashioned feel, but with everything one needs. Very comfortable beds and linen, but do note not suitable for very tall people (framed beds). Bath inside only, but nice outdoor shower. No water from taps when load shedding, but host did supply many 5l waters. The best feature is the verandah and garden, with many trees and hence fantastic shade, bird life and birdsong. All in all a lovely stay, and the communication was superb, as were the thoughtful touches - laid out tea tray with delicious biscuits just to name one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Modderfort is 'n klein wegkruipplekkie, waar mens jou eie batterye kan herlaai. Ons het heerlik gebly, en alles wat ons kon benodig het, was binne handbereik. Ons gasvrou het baie moeite gedoen met inligtingverskaffing vooraf, die regkry van vuurmaakhout, en selfs heerlike koekies met aankoms. Die beddens is hemels, en ons het so lekker geslaap. Ons twee hou van ontsnap uit die warboel van die stad, en die verblyf was perfek, met absoluut niks om te doen nie; baie gelees, geslaap en die natuur ingedrink vanaf Modderfort se lekker sitstoep. Die enigste kritiek is dat die stortdrein geblokkeer was vir die duur van ons verblyf, selfs na rapportering daarvan.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marno E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons het een aand oorgeslaap en dit was 'n fees gewees om by Modderfort die aand te kon spandeer. Sal vir seker weer by Modderfort oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Modderfort
Marno, so bly julle het lekker gekuier en ek hoop julle kom sommer gou weer - vir 'n bietjie langer.

Lizzi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Relaxing. Comfortable. Welcomed. Robin sent regular messages advising where to get good breakfasts, sundowners, and nice meals. He also informed us about load shedding while we were there and provided updates on the weather forecast for the weekend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Modderfort
Glad you enjoyed your stay.

Adél F
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Rustig. Pragtig. Cosy. Die stilte van die dorp weergalm wanneer mens op daai day bed op die stoep sit. Ons het so spesiaal gevoel met al die klein touches waarmee ons verwelkom was. Modderfort is 'n klein juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Belewenis om die dorpie te sien. Rosendal is 'n bitter klein dorpie, maar pragtig om te sien en dis wonderlike mense wat daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Warm, knus, gesellig. Absoluut 'n gem! Ons het 'n info-pakkie gekry met als daarin, eetplekke met kontakbesonderhede, Rosendal-winkeltjies, buitelugaktiwiteite, ens. Baie dankie Contessa Robin dat jy ons verblyf so spesiaal gemaak het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen B
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Rustig en pragtige plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Modderfort
Baie bly dat julle so lekker by ons gekuier het. Kom gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 161

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De la Harpe-straat 104, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1076c853bc3df7ccdc0d1d6d59b13fa00454b220c547866ccf5b51e02656419177b127ef62d5bc1090586c1cf0d0664cad7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 71 5 1 5 104 De la Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.501171853737 27.933306589591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang