Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modderfort

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De la Harpe-straat 104, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Modderfort is in die Oos-Vrystaat in Rosendal en bied gerieflike oornagverblyf of 'n stil wegbreek vir 'n paar dae.

Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie, 2 enkelreisigers of 'n gesin van 4 en beskik oor 2 knus slaapkamers met gaste wat 1 badkamer deel. Elke kamer het 'n outydse geiser, dubbelbed met elektriese komberse en paneelverwarmers en die badkamer het 'n pootjiesbad, toilet en 'n wasbak. 'n Ou watertenk in die tuin is kreatief in 'n buitestort met warm water omskep.

Die kombuis het 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, 'n Nespresso-koffiemasjien, breekware en eetgerei. Die leefarea het 'n paar interessante meubelstukke en kunswerke asook 'n outydse houtstofie vir die kouer maande.

Die leefarea bied toegang deur dubbeldeure tot 'n ruim stoep, 'n lekker kuierplek met 2 dagbeddens met kleurvolle komberse en kussings asook 'n groot tafel vir al fresco-etes en aandkuiers. Daar is braaigeriewe en 'n tuin wat gaste kan benut. Die tuin is ook omhein en honde is welkom indien dit vooraf met die bestuurder gereël word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Cobus P
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful, peaceful stay. The stay was great, the location is lovely. The house was well equipped for everything we needed, clean and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Anke V
Saam met vriende
5.0
Lekker en rustig. Ons het vreeslik lekker gebly, alles is daar jy hoef niks saam te neem nie. Dit is skoon, rustig en al so goed gelig. Daar is tot bo...
Sien meer
Nov 2023
Susanne K
Gesin met tieners
5.0
Pleasant old fashioned feel with comfort. Superb communication from our host. The house is exactly like the photos - quaint, old-fashio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Marno E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het een aand oorgeslaap en dit was 'n fees gewees om by Modderfort die aand te kon spandeer. Sal vir seker weer by Modderfort oorslaap.
Nov 2023
Lizzi L
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Comfortable. Welcomed. Robin sent regular messages advising where to get good breakfasts, sundowners, and nice meals. He also...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 160

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • De la Harpe-straat 104, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Modderfort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De la Harpe-straat 104, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1076c853bc3df7ccdc0d1d6d59b13fa00454b220c547866ccf5b51e02656419177b127ef62d5bc1090586c1cf0d0664cad7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 71 5 1 5 104 De la Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.501171853737 27.933306589591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang