Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moeg Geploeg Lodge

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Eileen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

We enjoyed it and were able to relax. It was enjoyable, safe, and peaceful. I would most definitely visit again. The hosts were very friendly, and the hospitality was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Great mense baie gasvry en vriendelik. Beslis baie lekker gebly. Charlie en Ena is great mense en kyk baie mooi na hulle gaste. Ek sal weer daar inboek in die toekoms. Hulle gaan uit hul pad uit om te help indien jy enige iets nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Charlie
Moeg Geploeg Lodge
Hi Chanelle. Dankie vir jou terugvoer. Jy het nagelaat om te noem dat die matras nie julle gewig kon dra nie. Ons het dadelik vir julle 'n nuwe matras ten duurste gekoop. Die aircon was daar teen 'n skamele R80.00 ekstra.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2020

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Zelda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Baie netjies plek. Ons het baie lekker gebly. Ena en Charlie is baie vriendelike mense wat jou sommer dadelik laat tuis en op jou gemak voel. Die plek is baie netjies. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie julle twee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlie
Moeg Geploeg Lodge
Hi Zelda, Dit was n plesier om julle twee prag mense hier te he. Tot volgende keer.

Elsa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Fantastiese ervaring. Moeg geploeg lodge is beter as die foto's wat op die webtuiste is. Charlie en Ena laat mens voorwaar soos familie voel. Vandat mens by die hek instap voel dit of jy al voorheen daar was en vir Charlie en Ena jare lank ken. Soveel gasvryheid het ek baie lanklaas gesien. Plekkie is baie mooi skoon en netjies. Nogmaals baie dankie Charlie en Ena julle is awesome mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlie
Moeg Geploeg Lodge
Hi Elsa, het net nou nog van julle geskinder. Dit is altyd n voorreg vir ons om wonderlike mense soos julle by die Lodge te verwelkom. Dankie dat julle die Lodge pragtig netjies en skoon terug gegee het. Ons sien julle weer.Groete Charlie @ Ena.

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Rustig, genotvol en verfrissend. Dankie vir die heerlike kuier. Ons het dit baie geniet. Die kos was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlie
Moeg Geploeg Lodge
Dankie Pieter. Liefde en groete daar vir julle.

Beanca L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Beste vakansie by ver. Sal Moeg Geploeg Lodge definitief aanbeveel. Beste plekkie met die vriendelikste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlie
Moeg Geploeg Lodge
Julle het begin voel soos ons eie kinders. Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Moeg Geploeg Lodge.

Dylan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Absolute wonderful holiday. Lovely hosts, fantastic service, absolute pleasure, exotic wild animals, beautiful beach, romantic fire lit evenings on premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlie
Moeg Geploeg Lodge
Thank you Dylan, for the feedback. We are looking forward to see you guys again. Send our love to the Ukraine.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charlie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-weg 1, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvRtB6peKqvUAXImwMPJyYSlzU8WYDXiikS4bmQOPVF3N98h1cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 3 mense 8 5 1 5 1 Seaview Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.666683532216 30.508605390787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang