Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moments B&B Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartrivierweg 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Moments B&B Guesthouse is 'n groot, luukse gastehuis met 'n selfsorgopsie Kleinmond.

Dit bied verblyf aan groepe van 2 tot 12 gaste in 6 gerieflik gemeubileerde en suite-slaapkamers. Die kamers het óf 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Gaste kan die gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe gebruik. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar en 'n wasmasjien is op versoek beskikbaar. Die oopplan-sitarea het 'n eetarea en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verder is daar buitebraaigeriewe, 'n groot swembad en stoele. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gastehuiseienaars woon op die boonste verdieping, maar respekteer gaste se privaatheid. Gaste het hul eie ingang en toegang tot al die geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Swartrivierweg 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartrivierweg 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3448d67c2393f9831476a85521d9899e113fa56f524e1be5b9d11eadbed84d4a7c80fd2416f4c542c49e30e2073f38fa77e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 35 Swartrivier Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3333469 19.0372934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang