Mon Plaisir Luxe - Saint Louis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wallisstraat 466, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mon Plaisir Luxe - Saint Louis is 'n lieflike gastehuis met pragtige suites in Wakkerstroom in Mpumalanga. Dit spog met skouspelagtige uitsigte oor die roostuin, op die berge en oor die vleilande in die verte.
Verblyf word in 'n losstaande kothuis gebied. Hierdie kothuis lei na die roostuin met pragtige uitsigte oor die vleilande. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak. Daar is sentrale verwarming regdeur die kothuis, asook 'n rusbank en 'n etenstafel met stoele.
Gaste kan in die tuin ontspan of 'n wandeling maak op die ruim terrein. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Wallisstraat 466, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Wakkerstroom Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wallisstraat 466, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang