Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mona Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Thembi P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

A great place to stay. The host was welcoming. We arrived late, but he made arrangements for us to pick up the key from another place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

‘N ware Pelgrims ervaring. Ons het dit regtig baie geniet om in Mona-kothuis te bly. Die dorpie se ouwêreldse atmosfeer het ons onmiddellik welkom laat voel en ons regtig deel van sy ryk geskiedenis laat voel. Die kothuis is uiters gemaklik met alles wat mens nodig het vir 'n sorgvrye verblyf. Die kombuis is goed toegerus, wat dit maklik maak om self etes voor te berei as jy verkies om in te bly. Ons het ook 'n paar uitstappies na Graskop en Hazyview gemaak vanaf Pelgrimsrus, en die rit was vinnig en eenvoudig. Die ligging van die kothuis is dus ideaal vir diegene wat die omliggende area wil verken. Die enigste raad wat ek vir toekomstige gaste kan gee, is om daarop te let dat byna al die restaurante in Pelgrimsrus teen 16:00 sluit. As jy vir aandete wil uitgaan, is die Royal Hotel 'n goeie opsie, anders kan jy self voorsiening maak vir ete in die kothuis. Dit is 'n wonderlike plek vir 'n rustige wegbreek en om die geskiedenis van die dorp te beleef. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ons sal weer gaan. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katherine G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Worth it! Fun and interesting! Lovely house with an incredible bath .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

We had a lovely stay. Everything you need to make you feel at home. Location w. We had a lovely stay. Everything you need to make you feel at home. Location was also great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanne J
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Pragtig, veilig, waarde vir geld. Ek, my man en ouers het heerlik gebly. Die omgewing is pragtig en die cottage se dekor is so mooi, 'n kombinasie van oud en modern. Die gasheer was fantasties en het ons baie welkom laat voel. Ons het voor die tyd geweet daar is nie 'n sit/TV kamer nie, so ons het heerlik gekuier op die stoep of by die tafel in die voorste tuin en lekker gebraai. Sal definitief weer gaan kuier by die cottage. Dit was ook heelwat groter as wat ek oorspronklik verwag het. Dit is stil, veilig en pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Perfect getaway in a perfect little town. Had a lovely time at the cottage. Everything was of such high quality, it felt so luxurious. I would come back to this cottage every time we are in the area. Loved the place. Thank you, Mike!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie S
Kort verblyf
4.4
Feb 2024

Pelgrimsrus is nog sy goud werd. Wat 'n plesier om by Mona Cottage te gebly het. Mike was hulpvaardig en baie vriendelik en het alles mooi uitgewys. Hulle het selfs my hondtjie tuis laat voel met 'n pakkie treats. Baie netjies, warm atmosfeer en uitgerus met alles wat nodig was. Hulle het tot voorsorg getref vir loadshedding. Dis stil en rustig en ons het nooit onveilig gevoel nie. Baie lekker gekuier, julle sal ons vorentoe weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Robert K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Skoon en netjies. Ons het 'n heerlike gebly in Mona Cottage.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Gary & Cynthia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Enjoyed being in a historical home. Felt safe and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 560
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 560
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Up Town, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf56706ac1a2b0884c40df52ec0ac23278f32af38e3812755a425f7b0cb7030bbadda4b90e9904660f4735880363668921eee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 560 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Main Road Up Town 1290 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.910129651903 30.75786088407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang