Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Serrat Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 17 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-pad 43, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 260 R882 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mont Serrat Apartment is in die West Beach-voorstad Blouberg geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die strand soek.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die gastebadkamer is toegerus met 'n stort wat oor 'n bad vasgemaak is.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea maak oop na die balkon, gemeubileer met 'n etenstafel wat geskik is vir 6.

Gaste kan die swembad (in die winter gesluit), tennisbaan, oerwoud-gimnasium-area vir die kinders, 'n skaakbord en 'n muurbalbaan geniet. Daar is ook 'n wassery wat met munte werk op die perseel. Bloubergstrand is minder as 2 kilometer weg, en 'n verskeidenheid restaurante is binne maklike bereik geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Mont Serrat Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

MARTIN Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Balmoral-pad 43, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mont Serrat Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 260
R1 260 R882
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 260
R1 260 R882
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-pad 43, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4fcdea50da65b0539f68164725b2e6a6ea50a6694260b063177e40d7717d97cd3632853e3102adbcdeaa25206c67edb9b72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 260 nouVanaf R882 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 43 Balmoral Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80812118268 18.471031725597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang